LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica Vista | LekkeSlaap
+14

Nautica Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Kloofweg, 11 Nautica, 11 Nautica, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nautica Vista is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor Clifton se 4de strand met 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan van Kampsbaai tot by Clifton. Dit bied die allermooiste sonsondergange. Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en is gerieflik ingerig om jou vakansie spesiaal te maak.

Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en bied via 'n skuifdeur toegang tot 'n patio met wye see-uitsigte. Die tweede badkamer het 'n koninggrootte-bed en bied ook toegang tot 'n patio met soortgelyke pragtige vistas. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Alle linne en handdoeke, seep en haardroërs is ingesluit.

Die onderste verdieping het 'n kombuis, 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n toilet vir gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n koffiemasjien, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek vir 8 mense. Die sitkamer is ruim en het 'n gemaklike bank en 2 stoele. Daar is ook 'n platskerm-TV met 'n volle DStv-pakket en WiFi. Buite op die patio is daar nog 'n tafel met sitplek vir 8, 2 sonstoele, 'n Weber-braai en fantastiese see-uitsigte. Daar is ook 'n kluis vir al jou kosbaarhede.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica Vista sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Lower Kloofweg, 11 Nautica, 11 Nautica, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Kloofweg, 11 Nautica, 11 Nautica, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5YzMzNDQ5LWViZDAtNGIxZC1iNDNmLTk3OTc1MjZjYTY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) Lower Kloof Road 11 Nautica 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.942327478294 18.377321362495
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!