LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica604 - Seaview | LekkeSlaap
+8

Nautica604 - Seaview

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nautica604 - Seaview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sjaska H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaska H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf, wonderlike ligging, elke sent werd!

Nautica is gerieflik naby aan die middedorp, strand en groot winkelsentrums. Die woonstel self is modern, gerieflik en beskik oor als wat mens nodig het vir 'n hassle-free vakansie. Ek keer met graagte enige tyd terug.

Nautica604 - Seaview's terugvoer

Goeie dag Sjaska

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het die woonstel en jul tyd geniet. Dankie vir jou voorstelle, ek neem kennis daarvan.

Groete

Val

Nautica604 - Seaview
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Louis- en Bakkerstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3OhMGOTZeaZSkuGSV32qd5nJHauE3MMaujSb2quN29mDrbpGbH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Corner of Louis and Bakker Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.171870482667 22.122978771025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!