LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautilus Cottage | LekkeSlaap
+14

Nautilus Cottage

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 460 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nautilus Cottage B&B is in Hermanus geleë, 'n prentjiemooi dorpie wat wêreldbekend is vir sy prag, walvisse en sjampanje-lug. Die gastehuis bied verblyf in Hermanus met al die nodige vir 'n werklike spesiale tydjie. Die ligging, styl en toewyding van die personeel is van die hoogste standaard om te verseker dat die verblyf aan al jou behoeftes voldoen.

Die bekoorlike grasdak-woning het stylvolle slaapkamers wat ingerig is met satelliet-TV's, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet voor hul 'n luilekker wandeling al langs die kranspaadjie neem tot by die dorpie en ou hawe. Jy kan ook 'n verfrissende swemsessie in die swembad geniet, waar jy na hartelus in volkome privaatheid kan sonbaai. Konferensie-geriewe vir tot 12 afgevaardigdes is ook beskikbaar.

Daar is 'n hele rits doendinge, besienswaardighede en avonture in en om Hermanus waaruit ons gaste genot kan put. Dit sluit in: wêreldgehalte gholfbane en pragtige strande wat baie na aan die gastehuis is. Daar is 'n verskeidenheid gebeurtenisse wat plaasvind regdeur die jaar en restaurante, strande, walviskykplekke, haaihokduik en gholfbane alles in die nabyheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Nautilus Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautilus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNzE0MzRkLTJiNmUtNDM1ZS1iYzgxLWJkNTZhYjk4M2Y0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 460  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 11 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.420446 19.237151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!