LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautilus Cottage | LekkeSlaap
+14

Nautilus Cottage

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Nautilus Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Talita B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite en geld werd!

Ons was vriendelik ontvang, hulpvaardig ons kamer gewys en met liefde 'n bespreking vir ons gemaak by 'n restaurant in die omgewing. Baie dankie vir julle prag gastehuis! Julle sal ons beslis weer sien!

Estelle D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie goeie keuse.

Daar is amper niks wat kan verbeter nie, en ek se dit nie maklik nie. Die ligging is baie goed. Die kamer is groot en gemaklik, goeie bed & beddegoed, met kamerjassse, koffie/tee. Die perseel is lieflik en loopafstand van alles, met die strandpad op jou deurstoep. Die gasheer is wonderlik en ontbyt is baie goed met vriendelike personeel wat uit hulle pad gaan om jou tevrede te stel. Ons sal definitief weer hier bly.

Arne B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne B
Gesin met tieners

Een van die beste gastehuise waar ons nog was.

Baie ordentlike en waarde vir geld gastehuis. Ontbyt kan dalk so bietjie opgeknap word. Kamers is 5 ster gehalte. Jacuzzi kan dalk ook so bietjie later in aand oopgehou word, 20:00 is bietjie vroeg vir somer en vakansietyd. Sal vir seker weer hier wil bly.

Raymond O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning en so relaxing!

Hierdie plek is fantasties, almal is vriendelik en so gasvry. Alles is baie netjies en die swembad area was vir ons 'n hoogtepunt - so lekker om daar te lê en ontspan. So rustige atmosfeer. Breakfast was amazing!

L R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
L R

Great!

Everything was in place. A really enjoyable stay. The host, Shane and staff were exceptionally caring and attentive. We only had one draw back which were some vagrants behind the perimeter wall adjacent to the one room, presumably meeting to drink and got rather noisy at night which can be easily solved.

Ursula S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense was baie gasvry en perseel was super skoon en netjies.

Die mense het ons baie welkom laat voel en ons sal definitief weer hulle besoek. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke en sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Wonderlike ervaring gewees.

Mandi B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi B

Ons sal beslis weer by Nautilus wil bly.

Die grootste verrassing was dat Nautilus Cottage se agterkant op Marinerylaan, dus direk op die see, oopmaak, en stapafstand van letterlik ALLES is! Ons het twee nagte oorgebly en die pragtige kamer, luukse badkamer, gasvryheid van die personeel en asemrowende uitsig geweldig geniet. Ons het die dorp platgestap en eers weer met vertrektyd die motor gebruik. Ek wens net gastehuise wil bietjie meer konsentreer op beligting waarby jy ook jouself kan sien en kan grimeer, as net om atmosfeer te skep. Neem maar 'n los spieëltjie saam om in die vensterbank neer te sit.

Johannes V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, stil, skoon en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en het alles baie gerieflik gevind. Goeie ontbyt gehad. Die feit dat 'n mens eers 11:00 moet ontruim is ook 'n bonus. Ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNzE0MzRkLTJiNmUtNDM1ZS1iYzgxLWJkNTZhYjk4M2Y0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 460  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 11 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.420446 19.237151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!