Nautilus Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nautilus Huis is sentraal in Agulhas geleë en spog met 'n asemrowende uitsig op die berg, oor die see en die omliggende area. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 3 eenhede waarvan 2 gastekamers is en die derde 'n aparte selfsorg-eenheid is.

Die huis en aparte eenheid is met 'n strandhuistema versier en het wit linne.

Dit is sowat 100 m van die strand af en gaste kan die bekende Soldier's Pool of enige van die ander natuurlike rotspoele besoek. Dit is sowat 1 km van die nabygeleë restaurante, winkels, kunsgalerye, kroeë en kuierplekke af.

Die area bied heelwat geleentheid vir voetslaan, bergfietsry, visvang, duik en verskeie ander doendinge binne 'n 500 m-radius.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautilus Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za