Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Place

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 077 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Nautilus Place is 'n huis met 'n boheemse tema in Kaap St. Francis en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huis is op die strandfront geleë waar gaste na die geruis van die branders kan luister terwyl hulle lekker ontspan.

Daar is 2 en suite-slaapkamers op die boonste verdieping en 3 en suite-slaapkamers onder. Die eerste slaapkamer bo het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei en suite-badkamers het 'n bad, toilet en wasbak. Twee van die onderste slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n bad het.

Die oopplan-leefarea het 'n TV, etenstafel en kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is ook beskikbaar.

Die swembad bied 'n praguitsig oor die see en direkte toegang tot die strand. Daar is ook braaigeriewe.

Aktiwiteite en besienswaardighede by die Kaap St. Francis-oord sluit konferensiegeriewe, Joe Fish Restaurant & Bar, Hibiscus Health & Beauty Studio, 'n winkel en Full Stop Cafe in.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautilus Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 126

Jaar gelys 15

Ligging

  • Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 077
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R11 077
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb40c99b42b6bddf631daaa0903c12ebc27b803398ab13a49689844ad96cbb89924f23b625ea689a557991207160e11df8d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 077 per nag (plek vir 10) Da Gama Road Cape St. Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197909273173 24.836540955395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem