NautilusLaan 32

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

NautilusLaan 32 is ’n ruim vakansiehuis vir 11 gaste in Stilbaai-Wes, slegs ’n kort entjie se stap van die rivier af.

Die dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Daar is 4 kamers op die boonste verdieping en 2 kamers het ’n dubbelbed elk, die derde een het ’n dubbel- en enkelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens en ’n driekwartbed. Die kamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het ’n stort en die ander een het ’n bad. Daar is ’n addisionele stort in die waskamer. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, etenstafel en ontbytkroeg. Die sitarea het ’n TV met DStv.

Daar is braaigeriewe en ’n pizza-oond in die tuin en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by NautilusLaan 32 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na NautilusLaan 32 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (vir 11 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za