NautilusLaan 32

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Tariewe is op selfsorgbasis.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na NautilusLaan 32 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za