Navah

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom ontspan en geniet ‘n welverdiende wegbreek by Navah - 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Mosselbaai. Die woonstel is deel van die eienaar se huis, maar het 'n privaat ingang.

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 dubbelbeddens, sitkamer, kombuis en 'n ruim badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV in die sitkamer, maat het nie DStv-kanale nie.

Gaste het ook die opsie om die sitkamer in ’n dubbelkamer te omskep.

Die gerieflike kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof met oond, en yskas.

Gaste kan gesellig in die sitkamer ontspan, in die tuintjie met 'n losstaande braai of op die houtdek vanwaar die see-uitsig en natuur geniet kan word. Navah is sowat 2 km van die strand af.

Slaapplek

'n Bespreking by Navah sluit in:

2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Navah gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za