Navona Constantia Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk.

Dié kothuis het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die badkamer het ondervloerse verhitting en die verhitte handdoekrelings. Navona Cottage het 'n volledig toegerus is en 'n onthaalarea. Die privaat binnehof het 'n tafel en stoele.

Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD- en CD-speler, gratis WiFi, internet-toegang, lugversorging en 'n elektroniese kluis in. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die Constantia-winkelsentrum het tientalle winkels, eetplekke en snuisterywinkels. Daar is ook 'n verskeidenheid wêreldklas-wynplase en restaurante net 5 minute weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Navona Constantia Guest Cottage sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Dienste

  •  Internet koppeling

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Navona Constantia Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za