Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'NdaBushi

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 3113, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

'NdaBushi is 'n selfsorghuis in die Marlothpark-bewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin, stapfstand vaanf die Krokodilrivier. Gaste kan die rustigheid van die bos en wild wat vrylik tussen die huise rondloop geniet.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 'n solder en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die solderarea het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en 'n losstaande waaier. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea langsaan het lugversorging en 'n TV met DStv. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die huis het ook 'n dek met 'n buitestort. Daar is ook 'n lapa met 'n braai-area en 'n plonspoel.

Die Krokodilbrug-ingangshek na die Krugerwildtuin is sowat 20 minute weg. Daar is verskeie restaurante waar gaste kan gaan eet.

Slaapplek

’n Bespreking by 'NdaBushi sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir 'NdaBushi
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Astrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Swartwitpensstraat 3113, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink 'NdaBushi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 3113, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbpHSN4OwmvCP6JNZncm9Z8uUlQuaSCoaLMFniCkjWhE7G5ZIHF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 3113 Swartwitpens Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33539 31.79883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem