Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndiza Lodge and Cabanas

Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Ndiza Lodge and Cabanas
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige lodge met asemrowende uitsig.

Heerlik gekuier in 'n rustige atmosfeer. Die lodge was netjies en skoon, en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en is op die patio bedien met 'n lieflike uitsig. Ons het nie eens geweet van beurtkrag nie, omdat die lodge voorsiening daarvoor maak. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

Pragtige plek met die aankoms, baie goeie ontvangs. Die kamer is pragtig mooi. Vir die prys spu ek darem meer koffie verwag. Ons kon slegs 1 koppie koffie in die kamer geniet. Net 1 melkie per persoon. Daar is wel plek om koffie te gaan haal by die ontbyt area. Ontbyt was lekker, hasbrowns nog rou, vrugteslaai warm. Kos was reeds klaar toe kom die roosterbrood eers na die tyd. Die lugversorger in die kamer lek water. Water drup op die TV en plugs, loop af op die rakkie en dan op die grond. Vloer was sopnat en glad. Moes handdoeke neergooi. Koffie stasie is onprakties. Plugs moet eers uitgepluk word en ketel moet geskuif word om by die plugs te kom. Slegs 1 gemakstoel in die kamer vir 2 mense. Pragtige groot badkamer, klein handdoekie was wel vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ndiza Lodge and Cabanas se terugvoer

Hi Danel

Ek is eerlikwaar verstom deur jou woorde. Dankie vir die komplimente.
Ek wil graag verduidelik van die lugversorging - ons humiditeit is baie hoog. As jy die lugversorger kouer as 21 grade stel, sal jy kondensasie kry. Dit gebeur oral in St Lucia, nie net by Ndiza nie. Dit was egter aan julle genoem.
Julle het slegs een aand gebly - daar was genoeg koffie, tee, suiker, cremora en melk. Ons koffiestasie is oop 24 uur per dag. Dit is gratis en baie sentraal.
Die ketel in die kamer het sy eie muurprop. As julle egter die prop en die ander twee langsaan vir iets anders gebruik het, sal julle moet uithaal om die ketel aan te sit. Ek vra nederig om verskoning as een van julle drie klein handdoeke vuil was - dit het nog nooit gebeur nie. Ons kamers is almal baie groot - omdat julle slegs een aand gebly het, en ons volbespreek was, het julle egter die laaste kamer geboek.
Ek vra ook om verskoning as julle vrugteslaai nie yskoud was nie - die hashbrowns lok baie komplimente, juis omdat dit nie doodgebraai word en steeds bros en krakerig bedien word.
Ek is dankbaar vir die komplimente - dit sou egter baie gaaf gewees het indien jy die klagtes aan ons genoem het sodat ons jou dadelik kon help.
Baie dankie dat jy by ons gebly het.
Groete
Amanda

Ndiza Lodge and Cabanas
Jacques D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf, pragtige uitsig.

Wonderlike tyd gehad by Ndiza met klein kinders. Wonderlike ontbyt elke oggend gehad met 'n pragtige uitsig. Ons het skaars agtergekom dat daar kragonderbrekings is, hulle het bystandkrag vir ligte en TV. Baie lekker braai-area by die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertpj V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertpj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, veilige verblyf in 'n skoon en netjiese blyplek.

Moeite is gedoen om die gevolge van beurtkrag te verminder, daar was te alle tye lig en warm water in 'n fles vir koffie tydens die beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige houtdek met uitsig oor lagoon en see.

Netjiese, skoon kamer. Pragtige tuin. Die dek, waar ontbyt bedien word, is beslis 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best options in town.

Perfect location for bird watching, right at the edge of the forest. The place was pleasant and fairly well-equipped. I really appreciate the host accepting my last-minute booking!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing lodge.

We just got back from a weekend stay at Ndiza Lodge and Cabanas and absolutely loved it. The accommodation is lovely and very clean. Beautiful views from the lodge deck where you have breakfast and where the one pool and bar are located. The breakfasts were very nice as well. Lovely staff and very friendly. Would definitely recommend Ndiza Lodge and Cabanas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt is 5 ster!

Ons het heerlik gebly en die ontbyt met die pragtige uitsig vreeslik geniet. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal net van 'n lugverkoeler in die kamers gehou het, baie bedompig in die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome position, very clean and great staff.

Stayed over for one night in St Lucia - will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Gesin met klein kinders

Fantasies, so baie geniet. Kindervriendelik en netjies.

Was die beste vakansie ooit. Super vriendelik personeel. Ekstra myl geloop en so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig lekker by Ndiza Lodge gebly. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal enige tyd Ndiza Lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert W
Saam met vriende

Netjies, naby strand, bietjie duur vir wat jy kry.

Netjies, naby strand, bietjie duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Job H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Job H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Skoon, net en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was 100%. Hulle kan net meer doen om voldoende beligting by die braaier te installeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en baie hulpvaardig.

Die eienaar en sy mense laat jou dadelik op jou gemak voel en tuis. Ons het heerlik gekuier. Hul Covid-regulasies is ook alles in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is geen klagtes nie, 'n paar persoonlike voorkeure wat ek het, maar oor die algemeen, puik.

Alhoewel daar lieflike sitplek op die private houtdek is, sou ek 'n tafel met stoel waardeer het, om byvoorbeeld gerieflik met jou rekenaar te kan werk. Iets klein, maar dit kan help om die verblyf perfek te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Enkelreisiger

My stay was lovely, the staff were friendly, would recommend.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My verblyf was lieflik, die personeel was vriendelik, sal dit aanbeveel.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Nr 5 Eenheid was baie klein al was ons net 2 mense. Was ook by die hek vir ingang na kompleks. Die hek word deur die gaste sowel as personeel gebruik. Dus word dit baie gebruik. Ek voel dus die eenheid was te duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allard K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Allard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Still a Nice place, but needs updating.

I have been several times by Ndiza Lodge and Cabanas, but this was the first time I was not totally happy. The garden man was constantly in our area sweeping the terrace and looking at us and in the Cabana and the pool was very sandy and lots of bugs were in the pool. I cleaned it myself as the staff said it was clean enough. The Cabana was very clean but needs updating. The fridge was very smelly as it was closed without being connected with electrical power. I think the place is getting too commercial.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nog steeds 'n nice plek, maar dit het werk nodig.

Ek was al 'n hele paar keer by Ndiza Lodge and Cabanas, maar dit was die eerste keer wat ek nie heeltemal gelukkig was nie. Die tuinman was die hele tyd besig om te vee in ons area by die terras en hy het die hele tyd vir ons gekyk en in die Cabana en daar was baie sand en goggas in die swembad. Ek het dit selfs skoongemaak aangesien die personeel gesê het dit is skoon genoeg. Die Cabana selfs was skoon, maar dit het opknappingswerk nodig. Die yskas het gestink want dit het toe gestaan sonder dat dit aangeskakel was. Ek dink die plek is besig om te gekommersialiseerd te raak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ndiza Lodge and Cabanas se terugvoer

Dear Allard,
I am sorry to hear that you were not very happy. As you well know that during your stay at Ndiza we experienced very strong winds. This unfortunately does cause sand and bugs to blow into the pools. My staff are constantly cleaning the pools. I wish you had told me this while you were staying with us. I would have taken the staff to task for their comments immediately. We renovated all the cabanas in May last year. The kitchens and the bathrooms were newly tiled and new appliances were bought. The fridges are never switched off. This just does not happen. I have just returned from the cabana you stayed in and I did not detect any smell in the fridge. No other guests have mentioned this either. Once again, I wish you had brought this to our attention while you were here. It is always so much easier to solve these little problems while you are present instead of receiving bad feed back when you have left. We are always present and available.
I will speak to the gardener regarding the sweeping. I know he sweeps once a day only - but if this was a problem, we could have solved that as well. Ndiza is not at all becoming commercial. We are busy yes - but that does not mean we are not available to our guests.

Ndiza Lodge and Cabanas
Kobie K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie rustig, vriendelike diens en heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viviane M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Viviane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n rustige, aangename tydjie by Ndiza deurgebring en sal enige tyd terugkeer .

Ons was baie in ons skik met Ndiza, ons het in Cabana no 5 gebly wat 'n bietjie meer privaat is. Ek het wel gevoel dat die plekkie kleiner was as wat ek gedink het en dat die kombuisie met 'n bietjie opgradering kon doen. Die oggend ete was ook 'n bietjie duur, maar ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Will stay with you again. Very clean and neat, and service great. Thank You.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Sal weer hier bly. Baie skoon en netjies met great diens. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is bo-gemiddeld skoon en heerlik vir 'n wegbreek.

Ons het eers in die B&B deel gebly en daarna in die selfsorg "Cabanas". Die B&B het heerlike ruim kamers (en-suite natuurlik) en is smaaklik gemeubileer en versier. Die ontbyt is goed voorberei maar dalk effe duur vir die klein hoeveelheid, maar ek moet seker noem dat ek 130kg weeg en vir twee eet! Die tuine is pragtig en in stand gehou. Dit is die eerste plek in St Lucia waar ek nog ooit die see en monding van die verblyf se hoofdek af kon sien. Besonders mooi! Die Cabanas is aanvaarbaar vir die prys, die badkamer was net baie onprakties uitgelê vir groter mense. Die ingang van die badkamer asook die stort se deur is so smal dat ek moes dwars moes draai om skuur-skuur in en uit te beweeg, en die toilet sitplek is sowat 10 cm van die muur bedoelende dat mens half skuins/dwars op die toilet moet verkeer. Ek noem weer ek is effe groot en gewone mensies sal waarskynlik nie so kla oor die klein spasie nie. Steeds doen dit nie groot afbreuk aan die verblyf nie, die plekke is besonder netjies en skoon. Elke plek het sy eie kuierplek onderdak met 'n oulike ingeboude braaiplek. Cabana beteken die eenhede is in 'n ry teenaan mekaar gebou met 'n muur wat elke plek skei, so as daar is onbedagsame gaste intrek is dit 'n irritasie. Meestal is dit een van die beste waarde vir geld plekke in St Lucia. Wel gedaan Amanda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martijn V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martijn V
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay in St Lucia with great service.

A tranquil and beautiful place in St Lucia. The service was perfect, thank you Ethel. The cottage itself was ok, but the outside was relatively small and lacks a nice view. The bathroom was modern and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lodewyk B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer en akkommodasie was van die beste.

Ek het een aand oorgebly met vriende, twee kamers. Sal enige tyd weer doen. Dit was baie aangenaam en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J

Verblyf was lekker vandat ons daar aan gekom het tot ons weer vertrek het.

Die verblyf by Ndiza cabanas was baie lekker en sal enige tyd weer daar bespreek as ons in die toekoms daar wil gaan vakansie hou. Daar was watertoevoerprobleme in St Lucia, maar die Ndiza-eienaar het baie moeite gedoen om 'n plan te maak om probleem op te los en die gaste se verblyf nog steeds aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christof G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal verseker weer gebruik maak van Ndiza!

Uitstekende diens, vriendelike mense, rustige natuur atmosfeer en 'n fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid Van Weezep V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Van Weezep V
Gesin met klein kinders

Nette en gezellige lokatie met zeer vriendelijke bediening.

De onderkomens zijn erg mooi en worden goed schoon gehouden. Lekker ontbijt met fantastisch uitzicht over de oceaan (in de verte). Wij mochten gebruik maken van de braai waarbij de tafel zelfs voor ons werd gedekt. Geen moeite is de eigenaars/managers te veel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was nie gereed met aankoms nie.

Ontbyt behoort vanaf 07:00 aangebied te word en eenhede behoort voor 14:00 gereed te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ndiza Lodge and Cabanas se terugvoer

Andre,
Die tyd om in te boek is 2 uur. Dit word oral so aangedui. Dit is ook die tyd wat meeste akkommodasie plekke as reël het. Jul het in 'n selfsorg eenheid gebly. Ontbyt was opsioneel vir julle. Jul was ingelig dat indien jul vroeg ontbyt wil hê, dit met plesier gedoen kan word. Julle moes net gevra het.

Ndiza Lodge and Cabanas
Danny V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny V
Gesin met klein kinders

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and friendly, excellent views. 4 star standard

I would like to recommend Ndiza Lodge because of the clean and friendliness of everything and everyone. The view from the upper lodge balcony was breathtaking. Our only complaint was the tight squeeze of getting an Audi (big car) into the little parking space outside of our chalet. Apart from that, a very nice place that in my opinion has a 4 star standard maintained, despite being ungraded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne bederf deur mense wat omgee en die bedryf duidelik reg verstaan.

Ons is eintlik puntenerige gaste as dit by reinheid kom. Ons was baie beïnduk. Dit was verder opvallend dat die personeel ons met blymoedigheid bedien het. Hulle het ook vir ons goeie aanbevelings gemaak vir eskursies en maak selfs vir gaste besprekings. Die ontbyt is geurig en keurig bedien. Dit was natuurlik 'n verdere bonus om dit alles te geniet op die pragtige houtdek in die mooiste tuin wat natuurlik oorvloei in die ingerepte woud. Die dekor is met 'n kennersoog gekies. Die oorspronklike kunswerke is 'n lus vir die oog. Dit was 'n voorreg om by Ndiza tuis te gaan. Amanda se dogter bestuur Little Eden waar ons dieselfde kwaliteit aangetref het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chinelle G - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chinelle G
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige naweek weg!

Ons het heerlik by Ndiza Lodge gebly. Die cabana was skoon, netjies en goed toegerus. Dit sal handig wees om te weet die DSTV bied net sekere kanale (ons was nie bewus dat dit nie kinder kanale bied nie). 'n Jungle gym by die swembad/grasperk sal ook handig wees. Dit sal die ouers kans gee om rustig die heerlike ontbyt en uitsig te geniet. Leona is 'n ster! Sy is vriendelik, profesioneel en baie bekwaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels L - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and peaceful

I had a wonderful stay here, and the only thing that was lacking, was that you couldn't hear the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokuphiwe K - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nokuphiwe K

Pleased with the service

Very good

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 153, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtYwwlLiE81QvaGNLUccb5D5hMIDNes5It8Dc7WCqeBU8vnk2X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 153 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.383172156491 32.413000613451