Ndovu @ Inn AfriKa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ndovu @ Inn AfriKa is in die Inn Afrika-kompleks in Sandbaai, Hermanus, geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n aparte slaapkamer met selfsorg-geriewe.

Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n kombuis en 'n leefkamer met 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolf. Die woonstel bied ook toegang tot 'n tuin met braaigeriewe.

Die aparte slaapkamer, die Sandbaai-kamer, bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die slaapkamer is met basiese selfsorg-geriewe soos 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.

Hermanus bied verskeie doendinge en besienswaardighede vir gaste om te geniet, onder meer die Arabella Gholfklub, Hermanus se strande, seisoenale walviskyk, haaihokduik, die Vermont-soutpan en seekajakvaart.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Italiaans
  •  Portugees

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ndovu @ Inn AfriKa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za