LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndumu River Lodge | LekkeSlaap
+52

Ndumu River Lodge

Lodge
Ndumu Kampplek
Vanaf
Vanaf R295
per eenheid
Beskrywing

Daar is plek vir 2 persone per staanplek. Die ablusieblokke bestaan uit 2 blokke met storte, spoeltoilette en wasbakke. Let asb. daarop dat dit 'n kampeerterrein is, tente en kamptoerusting word nie voorsien nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Dit is vir die kampeerterrein. Die tarief is R295 per staanplek en R50 per persoon per nag. Alle ekstras vir gaste se eie rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ndumu Kampplek 2

  • Klein kombuis

En suite-kamer met 2 enkelbeddens - Kamer 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10
Vanaf
Vanaf R1 412
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aantrekarea. Verder is daar 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, lugversorging en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief is vir bed en ontbyt. Geen kinders word toegelaat om die kamer te deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel En Suite - Kamer 2, 13 & 14
Vanaf
Vanaf R1 412
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en aantrekarea. Verder is daar 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, lugversorging en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief is vir bed en ontbyt. Geen kinders word toegelaat om die kamer te deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koning En Suite - Kamer 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 & 10
Vanaf
Vanaf R1 412
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en aantrekarea. Verder is daar 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, lugversorging en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief is vir bed en ontbyt. Geen kinders word toegelaat om die kamer te deel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer Selfsorg - Chalet 16
Vanaf
Vanaf R1 412
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Tweeslaapkamerchalet met 'n privaat stoep op die boonste verdieping wat na die hoofslaapkamer met lugversorging en 'n dubbelbed lei. Die tweede slaapkamer, ook op die boonste verdieping, het 2 enkelbeddens. Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis en -sitarea met lugversorging. Die badkamer het stortgeriewe. Van die sitarea af is daar 'n privaat tuin met 'n stoep en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Selfsorg-chalet - Chalet 15
Vanaf
Vanaf R1 639
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenslaapkamer-chalet met 'n dubbelbed. Die chalet het 'n TV, waaier, lugversorging, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Selfsorg-suites - Kamer 17, 18, 19 & 20
Vanaf
Vanaf R1 639
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie 4 slaapkamers is in 'n chalet. Alle kamers kan individueel of as 'n blokbespreking bespreek word. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle kamers het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met die DStv-hotelpakket. Daar is 'n gemeenskaplike oopplan-kombuis en -sitkamer met lugversorging groot genoeg om die hele eenheid af te koel. Daar is 'n gedeelde stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R295
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 150 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwavuma Magistraat Pad, Ephondweni, Nduno, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb00550a3652d25154e60eb3a799fed9b1c4dcad5584c9e4926cfd1af3a276a0b0fe423bd62a91f88bc039f4c7685e4837f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R295  per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 Ingwavuma Magistrate Road Ephondweni 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.03361 32.26142
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!