LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndumu River Lodge | LekkeSlaap
+45

Ndumu River Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 12 resensies vir Ndumu River Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Joan P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P
Saam met vriende

Lovely peaceful getaway.

Based on some of the other reviews I wasn't quite sure what to expect, and I can't emphasize just how pleasantly surprised I was! Even straight after lockdown, the grounds are beautifully maintained, everything is pristine and the accommodation is excellent. The restaurant meals are very good. Ndumu River Lodge is perfectly located for a day drive to Tembe Elephant Park.

James A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
James A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely disappointing. A restless night.

This lodge has a lot going for it. The grounds are beautiful, and the rooms clean, well provisioned and well kept. It was unfortunate then, that my partner and I hardly got any sleep the night we stayed there. That was firstly due to what the staff called Happy Hour at the lodge bar, which involved loud music that was played from before 5pm until after 9pm that night. The fact that our chalet was a matter of 30 m from this bar only made things worse. This Happy Hour wasn't communicated to us when we checked in either. Secondly, the fact that it seemed anyone from the surrounding villages was free to come and go in and out of the gate during these festivities, which frankly is not on from a security point of view. I understand the need for community integration when running a commercial tourism operation, however there are other more effective ways (and less intrusive for guests) of doing this. To make matters worse, once the Happy Hour had ended, another night club in close proximity to the lodge played music equally as loud, and this only ended around 3 or 4am. I know, because I was still awake then. I understand it was festive season and people were having a good time. But we chose this lodge for its perceived tranquil-looking setting as portrayed on both your and their website. And it was anything but tranquil. What if we had been an elderly couple on a birding weekend? And to that point, how on earth does this lodge have a recommendation from BirdLife SA? If this is the normal run of things at Ndumu, due to the noise you are not likely to see a bird within 5 kilometres of the place, ever. Include more information about where this lodge is situated and the possibility of loud music on weekend evenings on your website. This was disappointing in the extreme. We will not be back. I actually feel cheated out of the money I paid for the night. Anyway, there it is.

Alwyn C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Alwyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Treurig en kamplekke onvoorbereid en heelnag geraas.

Moenie gaan nie. Naby pad en mense geraas. Kampplekke skuins en probleem om in te kom. Ndumu is 'n sterwende reservaat. Daar is niks te sien nie.

Karen G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Karen G
Gesin met tieners

Most unhappy, we left early.

We did not expect to be so far from Ndumo Game Reserve. We all got bitten by bedbugs or fleas.

Vauneen K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Vauneen K
Enkelreisiger

Don’t camp nobody worries about you.

Will not be back. Not one person was seen or inquired about camping until I left. Restaurant prices were ridiculous.

Ndumu River Lodge's terugvoer

That is the whole idea, peace and quiet, and no one to bother you.
If you cant afford to eat in a 5 Star restaurant then there is always KHC (Kosi Hot Chicken) down the road, they are affordable.

Ndumu River Lodge
Sonia D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia D
Gesin met tieners

Rustig.

Kamers is netjies. Daar is nie veel om te doen.

Yue G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yue G
Gesin met tieners

Peaceful place.

It’s a good place for family to stay, not far from the Tembe Elephant Park, the rooms were clean and quiet.

Quintin K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin K
Saam met vriende

Was besonders verras - vriendelik ontvang.

Die diens en staf was besonders vriendelik. Omgewing en oord baie netjies en na omgesien. In kamp is kort birding staproete waar jy uile kan besigtig. Die Ndumo Reserve is 17 km weg en is wêreldklas vir enige entoesiastiese birder. Gidse is besonders en natuur is besonders mooi met groot koorsboomwoude. Sal definitief beide aanbeveel vir enige iemand.

Sanet M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, veral vir voëlkykers.

Net jammer oor personeel se honde (3) waarvan die een (Lola) die voëls jaag en doodbyt as hy dit in die hande kry. Ons laaste 2 dae het die honde omtrent om ons gedrom en was daar geen kans om enige voëls te verfilm nie, al die voëls het soos mis voor die son verdwyn by die eenheid. Ons eerste 2 dae het ons die mees awesome voëls net daar op die die terrein en by die eenheid afgeneem, dit was 'n belewenis. Ten spyte van dit, het ons al dié wêreld aanbeveel om dit te gaan beleef, dit is die moeite werd.

Coreen V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met vriende

Fantasties!

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Alles baie netjies en skoon. Naby geleë aan Ndumo Wildpark en Thembe Olifantpark. Kan definitief hul aanbeveel.

Ndumu River Lodge's terugvoer

Dankie vir die kommentaar, en dankie dat julle vir Ndumu River Lodge gekies het om te bly.

Ons as personeel is daar om al die gaste te onthaal en seker te maak hulle is gemaklik en tevrede met ons diens. Ons vat die kommentaar in 'n posetiewe lig en verbeter waar ons kan, sodat ons gaste met 'n tevrede hart kan vertrek.

Vriendelike groete
Mercia Willox

Ndumu River Lodge
Danie B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met vriende

Lekker gebly.

Sien sterre.

Raymond L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Gesin met tieners

We were very impressed by the quality of the hospitality and friendliness.

We were very impressed by the quality of the hospitality and friendliness. Very good value - bar and restaurant was very good.

Ndumu River Lodge's terugvoer

Thank you for the compliments, it is good to hear from you.
Us management and staff in all the departments always try our best to improve the service and to make everyone happy.
To ensure our visitors feel at home, not for us only, but for the benefit of SA Tourism.

It is much appreciated

Kind regards,
Siboniso Mnguni

Ndumu River Lodge
Vanaf R295
per nag (plek vir 2)
Vanaf R295
per nag (plek vir 2)
Vanaf R295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwavuma Magistraat Pad, Ephondweni, Nduno, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MzVhYzI3LTYxZDQtNDMxYi1iY2U1LTcwMGE2ODE0MTk3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R295  per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 Ingwavuma Magistrate Road Ephondweni 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.03361 32.26142
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!