LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndzalama Nature Reserve and Lodge | LekkeSlaap
+13

Ndzalama Nature Reserve and Lodge

Lodge
Luukse Chalets
Vanaf R3 220
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste en sluit 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet, en 'n buitestort in. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke chalet het ook 'n klein koffiestasie met 'n Espresso-koffiemasjien, 'n sitarea en 'n stoep met braaigeriewe. Daar is ook 'n yskassie, kas en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R750. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Doendinge: ‘n Daaglikse gebeleide safari-stap van 4 uur in die oggend of laatmiddag deur die Ndzalama Natuurreservaat. Maksimum 4 gaste word op so ‘n toer geneem. Natuurfotograwe sal die skoonheid kan vasvang. Ervare, gewapende gidse lei hierdie toere. ‘n Safari-stap sluit in: Spoorsny en volg diere soos olifante en leeus te voet, terwyl gaste meer oor die Afrika-bosveld leer. Kleredrag: Gemaklike stapskoene of -stewels. Klere in ooreenstemming met die weer. Bring eie kamera en verkyker. Kinders onder 13 jaar word nie op ‘n safari-stap toegelaat nie. Begeleide safari-staptogte moet ‘n dag vooraf by die lodge gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 220
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubbervale-weg, tussen Eiland-teerpad, R71, Ndzalama Reservaat, Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkd0NaC8r3qvLhjD5e3CyxjrFOz1gmvfCanEc1Gj5dHoWcISHVn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 220  per nag (vir 2 persone) Rubbervale Road, between Eiland tar road R71, Ndzalama Reserve 0895 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.817896523577 30.596978482209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!