Near2Numbi

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Near2Numbi bied gerieflike verblyf op 'n rustige plaas, net 'n kort entjie se ry vanaf Witrivier. Dié plaas is 'n ideale oornagstop vir reisigers op pad na die Krugerwildtuin en ander natuurreservate in die omgewing.

Gaste het 'n keuse van 23 standaard en suite-slaapkamers, 'n "deluxe" kamer of 'n selfsorgwoonstel. Daar is 11 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste met 2 enkelbeddens het. 12 slaapkamers het 3 enkelbeddens en bied elkeen slaapplek vir 3 gaste. Die "deluxe"-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenslaapkamerwoonstel het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorgdoeleindes.

Die standaard en "deluxe"-kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe met ander fasiliteite soos 'n swembad, onthaalkamer en 2 tennisbane.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Near2Numbi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 R360 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za