Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nebo Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Nebo Mountain Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Magda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon uitsig en rustigheid wat net die plaas kan bied.

Baie lekker. Mense was baie gasvry en ons het so welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik kos. Vriendelike mense en rustig.

Ons het heerlik gekuier. Rick en Riette het ons vinnig tuis laat voel. Ons het lekker geëet. Rustig op die plaas met al die diere en plaasgeluide om ons. Was lekker so tussen die berge. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne K
Gesin met klein kinders

Heerlik oornag.

Riette was die vriendelikheid vanself en het op kort kennisgewing vir ons 'n heerlike braai tray bymekaargesit. Het baie lekker gekuier, sal volgende keer langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie L
Gesin met klein kinders

Baie kort gewees maar lekker en rustig.

Baie kort verblyf gewees maar sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek.

Riëtte en Rick was vreeslik vriendelik en het ons gehelp met wat ookal ons nodig gekry het. Die kamer was mooi en netjies. Dis als so rustig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Kamer was skoon, netjies en ruim. Badkamerplafon kort aandag. Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcome in beautiful surroundings.

The lodge is at the end of a scenic dirt road, nestled at the foot of a mountain. It is a simple, peaceful, family home on a working farm. We were welcomed by well-organized and warm owners who provided delicious food for dinner and breakfast as well as answers to the many questions we had about life on a farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia V
Gesin met klein kinders

Heerlik, verkwikkend en rustig!

Nebo was een verrassing na die ander! Ons is ontvang deur Jessie, die skaaphond, met haar stok, gevolg deur ons gasvrou, Riëtte! Spontaan, pragtig en vrolik! Die Loft was pragtig ingerig met alles wat ons nodig gehad het, selfs vars plaasmelk! Die plaas lééf! 'n Troppie skape met 'n lammetjie. 'n Varkhok met pragtige varke! Ganse en hoenders! 'n Lawwe hoender wat inspeksie by die huisies doen! Die pragtige boerbul, Sparkle, wat ons saans opgepas het. Sebras wat hondmak teen sononder verbykuier. 'n Jakkals wat huil teen die rant. Dagbreek en sononder op 'n plaas tussen die berge met die Malutis teen die lug, wat kon ons meer vra? Braaivleisvure, heerlik! 'n Skoon Weber en 'n krat vol droë hout, tot Jessie se vermaak! Moenie wag of wonder nie, gaan kuier op Nebo! Riëtte, dankie! Jy's 'n ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Marcia, dis so mooi geskryf! Was so lekker om julle te kon ontvang.

Nebo Mountain Lodge
Cinta B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B
Gesin met tieners

Rustige Plaas-atmosfeer.

Baie lekker gebly. MTB-ryers se droom met al die paaie om te ry. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal verserker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie Dankie, Cynthia, ons sien uit na die volgende Fietswedren en julle kuier!

Nebo Mountain Lodge
Gerhard S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Uitstekend in alle opsigte. Baie gasvry. Ons verblyf en die kos (ontbyt en aandete) was puik. Baie goeie waarde vir geld. Ons het die naweek geweldig geniet. Die omgewing is pragtig.

Die akkommodasie was baie netjies en skoon. Die rustige plaasatmosfeer met die natuur was regtig rus vir die siel. Ons gasvrou en haar man het uit hul pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Die kos is baie smaaklik. Die verblyf is baie kindervriendelik. Dis 'n naweek wat ek lank sal onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie Gerhard. Ons waardeer jou mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle familie te ontvang.

Nebo Mountain Lodge
Evelyn S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

We received such a warm welcome from Riette. She was most helpful, going out of her way to help us arrange our outings in Ficksburg and giving us information about the Cherry Festival venues on the 3 farms in the area. What a positive, enthusiastic hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Dear Evelyn, thank you so much for your kind words.

Nebo Mountain Lodge
Marlindi J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlindi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, tuisgevoel, mooi uitsig

Gemaklike mense Privaatheid Mooi geriewe, pragtige omgewing Stap roetes

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie, Marlindi!!

Nebo Mountain Lodge
William W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing met 'n lekker plaas gevoel.

Sal Nebo aanbeveel vir mense wat hou van 'n stil omgewing uit die stad/dorp. Baie mooi natuur-uitsig met die berge in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie!

Nebo Mountain Lodge
Willem V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem V
Saam met vriende

Ons het met ons vakansie op 4 soortgelyke plekke tuisgegaan. Nebo was die tweede duurste en swak in vergelyking met die ander plekke.

Die voorstelling op die webblad is misleidend t.o.v. watter eenhede selfsorg is. Hierdie eenheid was blykbaar nie selfsorg nie, maar het ook nie 'n haardroër gehad nie en geen opsie om skottelgoed uit te spoel behalwe in die badkamer nie. Daar is nie 'n spieël in die kamer nie. Daar is nie neersitplek vir tasse nie. Daar was net aan die een kant van die dubbelbed 'n bedkassie. Die rak waarop die mikrogolf staan, is so ongelyk dat jou koffiebeker omval. Ons het twee eenhede gehuur en by beide was al die stoele om buite te gebruik stukkend. Die eenheid is in swak toestand met gebreekte teëls. Dit sal ook goed wees as daar een of ander plakker op die skuifdeure geplak word vir veiligheidsonthalwe. Ons is bewus van die plaassituasie, maar voel tog dat daar iets gedoen kan word om die geweldige oormaat vlieë te bekamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Willem, ek is jammer dat jou verblyf vir jou beter kon gewees het.
Ons haardroeërs word in die stoorkamer gebêre en word op versoek uitgehaal.
Ons kyk gereeld na die toestand van ons kampstoele. Ons sou dit omgeruil het met ander as jy dit onder ons aandag gebring het dat dit jou pla.
Daar was in een eenheid slegs een bedkassie. Ons vra omverskoning daarvoor maar as jy ons gesê het, het ons dit ommiddelik reggestel.
Die 2 teëls wat gekraak was, was aan die begin van die stoep en nie in chalet nie en slegs aan die hoeke. Ons het dit reeds al reggemaak.

Daar is 'n spieël in die badkamer en binne in die kas in die kamer. Ek het self gaan kyk in albei chalets om seker te maak. In die badkamer is daar ook 'n bankie om tasse op te sit. Op die koffiestasie rak is daar 'n skinkbord om koppies op te sit en ek glo nie koppie koffies kan sommer van 'n skinkbord omval nie. Alle skottelgoed van die chalets word in die oggend gewas en ek dink 'n plakker is 'n goeie idee, ek sal dit implimenteer.

Tydens julle verblyf het ons 'n hittegolf beleef wat glad nie eie is aan Ficksburg se weer nie. Ons is ook in die midde van 'n droogte. Dit beteken dat die reën en koue wat ons vlieë populasie beheer afwesig is. Ek doen soveel moontlik wat ekologies en verantwoordelik is teenoor die omgewing om vliee te bekamp. Na ons eerste reën van die seisoen, 35mm, is dit terug na normaal.

Nebo Mountain Lodge
Thomas S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas S
Gesin met klein kinders

Lekker rustig, kort instandhouding.

Huisies kort werk om op te knap, beddens was skoon en netjies. Die vlieë was baie gewees. Dit kon bietjie beter hanteer word. Eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Thomas, dankie vir jou terugvoer.
Tydens julle verblyf het ons 'n hittegolf beleef wat glad nie eie is aan Ficksburg se weer nie. Ons is ook in die midde van 'n droogte. Dit beteken dat die reen en koue wat ons vliee populasie beheer afwesig is. Ek doen soveel moontlik wat ekologies en verantwoordelik is teenoor die omgewing om vliee te bekamp. Na ons eerste reen van die seisoen (35mm) is dit terug na normaal.

Ons doen voordurend onderhoudwerk op ons eenhede wat miskien nie van moderne ontwerp is nie, maar mense wat by ons kom bly kom gewoonlik vir die stilte, atmosfeer, natuuruitsig en sterre en om plaaslewe te ervaar.

Lekker aand vir julle!


Nebo Mountain Lodge
Elsa G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Fantastiese plek, vriendelike mense.

Fantasties uitsig. Mooi plaas. Behulpsame en vriendelike gasvrou en -heer. Mense het uit hulle pad gegaan om ons te bedien. Mooi skoon en groot kamers, lekker boerekos en goedkoop, regte plaasatmosfeer. Baie veilig gevoel. Gaan beslis volgende jaar met die kersiefees weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie, Elsa. Hoop ons sien julle gou weer!
Rick en Riette

Nebo Mountain Lodge
Hendrik K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike, vriendelike gasheer en gasvrou.

Heerlik gebly en warm geslaap onder die dons duvet. Ons het 'n rustige naweek gesoek en ons was nie teleurgestel nie. Riette se etes is uit die boonste rakke. Lekker geurige boerekos. Ons sal weer van Nebo gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janika R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Baie dankie Riette vir julle gasvryheid! Elke oomblik op Nebo was kosbaar en lekker! Julle het uit julle pad gegaan om ons te akkomodeer. Definitief die moeite werd om te gaan ontspan by julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Saam met vriende

Ongelooflike lekker rus naweek, met lekker kos en goeie geselskap!

Ons sal nie gou ons tydjie by Nebo vergeet nie. Dit is so rustig en stil, net wat ons nodig gehad het om weg te breek. Dankie Riette en Rick, ons het meer gevoel of ons by familie kuier as mense wat ons nie voorheen ontmoet het nie. Julle gasvryheid het vir ons baie beteken! Dankie vir die lekker kos en warm beddegoed. Julle sal ons vir seker weer sien. Julle plaas en vriendelikheid was net die medisyne wat ons nodig gehad het. Weereens baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Gesin met klein kinders

Heerlik gesellig en ontspanne.

Ons het 'n heerlike langnaweek op die plaas spandeer. Heerlike kos en wonderlike gasvryheid. Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie Dankie! Ons hoop ons sien julle sommer binnekort!

Nebo Mountain Lodge
Flip V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid ver bo enige verwagting.

Ons sou die hele naweek gebly het en het uitgesien na lang ure se stap en motorfiets ry in die pragtige omgewing. 'n Ongelooflike reënbui het egter die grondpad in 'n nagmerrie vir motorfietsryers omskep. Die eienaars van Nebo het egter ingespring en ons fiets op hul bakkie gelaai en ons netjies by die teerpad afgelaai. Waar kry mens deesdae nog sulke hulpvaardigheid, vriendelike hulp en hoë-gehalte diens? Boonop is die plek pragtig skoon, die bed snoesig en die kos uit die boonste rakke. Gaan probeer hul gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie! Ons is jammer julle naweek is kort geknip deur die weer, maar hoop dat julle binnekort weer sal kom kuier.

Groete
Riette

Nebo Mountain Lodge
Renette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V
Gesin met tieners

Bespreek gerus etes. Dit is heerlik.

Die hek word deur 'n kode oopgemaak. Dit het gedurende die nag foutief geraak. Ons is nie in kennis gestel daaroor nie, en die hek het oopgestaan gedurende die res van ons besoek. 'n Bietjie van 'n sekuriteitsrisiko gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Hi Renette,

Dankie vir jou resensie en veral dankie vir jou kompliment oor my kos.
Ek vra omverskoning dat ek nie betyds laat weet het van die hek nie, aangesien ek nie besef het dat julle so vroeg gaan ry na Sandstone toe nie. Ek wil ook nie my gaste onnodig vroeg sms nie. Dit was waarskynlik as gevolg van 'n weerlig slag wat hek onklaar geraak het. Iets waaroor ons nie beheer het nie. Ons neem ook verskeie sekuriteit maatreels en sal geensins my gesin of ons gaste aan 'n verhoogte sekuriteit risiko blootstel nie.

Groete,
Riette
Nebo Mountain Lodge

Nebo Mountain Lodge
Mariana K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Rick en Riette dit was vir ons heerlik om by julle tuis te gaan. Die ontvangs was uitstekend. Duisend dankie vir die stoele, braaier, hout, ys en speserye. Die uitsig is pragtig. Ons sal vir seker Nebo Mountain Lodge aanbeveel. Weereens dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie Dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Nebo Mountain Lodge
Pieter B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Beautiful, neat and peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay very much. Warm and friendly hospitality.

The hostess catered for all requests and even supplied fire wood for free.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Gesin met tieners

Gasvryheid deluxe!

Twee nagte oorgeslaap tydens Kersiefees in Ficksburg. Aandete en ontbyt was heerlik. Wooneenheid lekker baie spasie met lekker uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheadrach P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheadrach P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place friendly host .

Enjoyed our stay. Beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Thank you. It was great having you.

Nebo Mountain Lodge
Karel B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B
Gesin met tieners

Dit was heerlik!

Die ligging is onverbeterlik en die gastehuis-eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Die plaas-atmosfeer dra by tot die pret.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf op ‘n régte Vrystaatse plaas.

Die wegkom van die stad is heerlik op Nebo. Vriendelikste gasvrou en gasheer. Heerlikste, tuisgemaakte kos. Die natuurskoon is asemrowend. Die pad was bietjie rof vir ‘n gewone motor, ons sal volgende keer met die bakkie gaan. Baie lekker sentraal met Rosendal, Ficksburg en Clarens en Golden Gate baie naby. Stap en bergfietsry is ook moontlik op die plaas, vat net jou eie fiets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Andreas, ons sien uit na jul volgende besoek.

Nebo Mountain Lodge
Alida F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida F
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer.

Baie rustig met mooi natuurtonele. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie, Alida! Ons sien uit na jul volgende besoek.

Nebo Mountain Lodge
Martie K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Saam met vriende

Heerlike wegbreek vir 'n naweek saam jou familie.

Vriendelike diens en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nebo Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie Martie, hoop ons sien jou weer vir die Kersiefees Marathon.

Nebo Mountain Lodge
Annelize E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige plaaslewe!

Skoon, netjies, ons het dit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met die mooiste uitsig.

Sou vir altyd daar wou bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan A
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing vol gasvryheid

Ons was baie vriendelik ontvang en kon heerlik rus op die plaas. Baie dankie vir 'n lekker naweekwegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan R
Saam met vriende

Hulle is nog besig om die plek op te knap.

Ons was teleurgesteld en dit is glad nie op standaard nie. Dit lyk glad nie soos op foto's nie. Egter vriendelike diens en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies en skoon. Heerlike nagrus gehad. Dankie.

Ideale ligging om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning! Sal dit vir enige natuurliefhebber aanbeveel. Vriendelike personeel.

Stil, rustige gasteplaas met die mooiste uitsig! Die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker selfsorgkliphuis!

Asemrowende omgewing. Netjiese blyplek. Eienaars baie gasvry. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebo Plaas, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUH7urfjd9UXCQtzAAx3GDHgOaUhdG6uFotfzdJTkcCE1DxGGW7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Nebo Farm Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.721499132934 27.989231281089
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem