Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nedile Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R517, Plot 54, Welgevonden Wildreservaat, 48 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R7 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nedile Lodge is in die malaria-vrye Welgevonden Wildreservaat, sowat 48 km buite Vaalwater, geleë. Daar is verskeie wild, soos witrenosters, leeus, olifante, buffels en luiperds op die reservaat.

Die lodge bied slaapplek aan tot 10 gaste in 5 eksklusiewe en luukse kamers. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite by Nedile is ontwerp met gaste se absolute privaatheid, ontspanning en gerief in gedagte. Die suites het elk 'n privaat dek, kaggel, plafonwaaier, buitestorte en 'n luukse badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die hooflodge by Nedile het 'n Afrika-tema, beskik oor 'n kroeg, eetkamer, gerieflike sitkamer en het 'n atmosfeer wat gaste noop om hulle skoene uit te skop en die rustigheid van die omgewing in te drink terwyl hulle egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar.

Gaste kan in die rotsswembad afkoel of aan een van die wildkyk-aktiwiteite deelneem. Hulle kan op wildritte gaan of staptogte deur die bos onderneem onder leiding van 'n wildbewaarder wat goeie kennis van die bosveld dra.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Nedile Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R517, Plot 54, Welgevonden Wildreservaat, 48 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Nedile Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R517, Plot 54, Welgevonden Wildreservaat, 48 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaa14856ee4d330ffcd5c8e9a0334f9a6992c94547b652aa817911cbe81959384ac8fa7b54616f5e057de4aae528d68c974f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R517 Site 54, Welgevonden Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-12:00 12:00 -24.252951229319 27.742495536804