Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nelheim

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R638 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nelheim bied verblyf in twee selfsorg-eenhede langs die hoofhuis in Vredenburg aan die Weskus. Vredenburg is naby verskeie bekoorlike dorpies, soos Paternoster, Saldahnabaai, Langebaan, Jacobsbaai en St. Helenabaai.

Verblyf beskik oor 2 selfsorgeenhede wat langs die hoofhuis geleë is.

Die Tafelberg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Eerste kamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n wasmasjien Die sitarea het 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n buite-area met 'n draagbare braai.

Die Tuin-eenheid beskik oor 2 slaapareas. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en kombuis-area. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n dagbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort wat na ’n privaat tuin lei. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ’n gasstoof, oond en eetgerei vir 4 gaste. Daar is 'n draagbare braai en sitplek buite

Ander geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek met geslotekring-televisie in. Daar is ook 3 vriendelike honde op die erf.

Nelheim is 2 km van die Weskus Mall en 1 km van die Life West Coast Privaat Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Nelheim
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 9

Ligging

  • Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nelheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca5738779fd3bfbb44b28ab12f683f9b743bb4986f8e01bb722c2c6cdb13af178d0d75c4c6b5b4debf10a2a6aab49eae09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 3 Saturnus Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.912643023311 17.976373129126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem