Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellendek Self-catering

Nellendek Enkelwoonstel
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n toonbank met stoele. Die slaapkamer het 'n skuifdeur na 'n stoep met braaigeriewe en stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Handdoeke, handseep en tee- en koffiemaakgeriewe word verskaf vir die eerste dag. Open HD TV is beskikbaar.

Huisreëls

DStv kan vooraf gereël word teen R27 per dag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nuwe Enkelwoonstel
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstelletjie is naby Carnival City and Mall langs die N17-hoofweg. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid het 'n groot TV, 'n sitkamertjie, selfsorgkombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Dis lekker privaat met 'n stoep en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

DStv kan vooraf gereël word teen R27 per dag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nellendek Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

Die tuinwoonstel is 'n groot, gerieflike eenheid en beskik oor 'n ruim slaapkamer, aparte badkamer met 'n stort en bad, 'n sitkamer en 'n aparte kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetkamertafel. Die binnehof voor die eenheid is veilig en privaat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Handdoeke, handseep en tee- en koffiemaakgeriewe word verskaf vir die eerste dag. Open HD TV is beskikbaar.

Huisreëls

DStv kan vooraf gereël word teen R27 per dag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucesterstraat 82, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3ZDMxZTZiLTAxMmItNGM1YS05MjJmLTYwMjdiMDYxZjNkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 82 Gloucester Avenue Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.25407 28.34113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem