Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellendek Self-catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Nellendek Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lilanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Veilig en rustig. Gasvryheid top notch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met vriende

Was baie netjies.

Ek sal gerus aanbeveel. Was 'n baie goeie plek om te bly, goeie geriewe en goed uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dankie vir die aanbeveling Hendrik! Hoop om julle weer te sien!

Nellendek Self-catering
Elmien V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en uitstekende waarde vir geld.

Op kort kennisgewing het Hennie ons (en die 2 "hondekinders") met soveel gasvryheid ontvang en die ekstra myl gestap met heerlike koffie en 'n selfoonlaaier. Ons het baie lekker oornag. Vir seker die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Was vir my 'n groot vooreg om julle te huisves, 'n rustig tuiste in 'n woeste stad te gee en tuis te laat voel. 'n Plek wat mooi plaasmense soos julle net besoek as jy in die moeilikheid is.

Nellendek Self-catering
Jaco W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Enkelreisiger

Die beste ervaring van diens en vriendelikheid.

Ek sal verseker elke keer by Nellendek bly as ek moet oornag. Hennie is net een ongelooflike gasheer en het uit sy pad gegaan om my verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Hennie het waarlik die ekstra myl geloop en my van die eerste oomblik af welkom en tuis laat voel. Weereens baie dankie Hennie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dankie vir die posetiewe woorde, Jaco. Dis my strewe om seker te maak my gaste voel tuis weg van hulle eie slaapplek.
Natuurlik het jy dit makliker gemaak.

Nellendek Self-catering
Erich V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir selfsorgverblyf.

Hennie is baie gasvry en behulpsaam. Ons eenheid was baie ruim en netjies met alles nodig vir selfsorg. Ons sal beslis weer daar oorbly indien die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-franco N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan-franco N
Enkelreisiger

Net 'n oornag.

Baie netjiese en gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Gawe mense.

Baie lekker in die gastehuis gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Was baie lekker om julle hier te he Andre!

Nellendek Self-catering
John T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Enkelreisiger

Clean, secure, everything you need for self catering, fantastic host.

Hennie is an exceptional host. Great spot, very secure, under cover parking available, neat and tidy, with all appliances necessary to make an enjoyable stay. Great value. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

It was fantastic to have you here John! Have a wonderful and blessed 2021

Nellendek Self-catering
Koos B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie diens, sal beslis weer daar gaan slaap!

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Baie dankie Mariska! Ek is dankbaar julle het lekker gebly! Maak asb weer 'n draai!

Nellendek Self-catering
Gizelle R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The place was very well equipped with everything we needed. The accommodation was neat and very clean. It made us feel at home from the moment we arrived. The owner is a very friendly person and that warmed our hearts. I would go there any day again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was amazing.

Die plek was baie goed toegerus met alles wat ons benodig. Die verblyf was netjies en baie skoon. Dit het ons tuis laat voel vandat ons daar aangekom het. Die eienaar is baie vriendelik en dit het ons harte warm gemaak. Ek sal weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Thank you for your positive words. It also warms my heart if you are happy and that my service is good.
Trust we will see you again.

Nellendek Self-catering
Hardus S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als is hierbo opgesom.

Stil en ruim kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialda D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sien sterre!

Ons is hartlik ontvang. Nellendek is pragtig, skoon, netjies en alles ruik heerlik. Hennie het ongelooflik baie moeite gedoen om ons te akkomodeer. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Beste Rialda,

Julle was sterre en baie geduldig met my! Ek waardeer dit baie!

Ek ontvang julle baie graag weer as julle kom fietsry.

Groete,
Hennie

Nellendek Self-catering
Pieter E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer hier kom bly!

Dit is die verblyfplek van keuse vir enige een wat Carnival City wil besoek. Stil area, vriendelike eienaars. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dankie Pieter! Groot waardering en baie bly julle het dit geniet.
Sal julle ook graag weer hier wil hê as daar 'n konsert is by Carnival!

Nellendek Self-catering
Kutlwano M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kutlwano M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a great place, very clean and in a safe environment.

I am very happy about my stay at Nellendek, it's a great value for money. I am happy about my entire stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Thank you, Kutlwano, hope to see you guys again!

Nellendek Self-catering
Rose V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rose V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, clean and convenient location for events at Carnival City.

After check-in Henny was very good on following up to hear if I was managing in the garden cottage as I am in a wheelchair and there are a couple of steps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Thank you for your positive rating Rose! I hope to accommodate you in one of our wheelchair friendly flats when you visit next time! Blessings!

Nellendek Self-catering
Mamorena Prudence L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamorena Prudence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is beautiful and the management friendly.

We really enjoyed the peace and quiet, very clean, spacious, everything was just what we expected and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

It was such a pleasure to have you here.

Nellendek Self-catering
Tjale V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjale V
Saam met vriende

We enjoyed every moment.

Keep it up, very good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Was a real pleasure to have you! Please do so again.

Regards

Nellendek Self-catering
Beatrix F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie was netjies en die eienaar baie vriendelik.

Ons kan die plekkie aanbeveel. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak as ons weer ons familie kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dankie vir die vriendelike boodskap, ons verwelkom julle graag weer.

Nellendek Self-catering
Hanlie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Enkelreisiger

Wonderlike vriendelike mense. Baie behulpsaam.

Baie gereiflik geleë. Doen moeite om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dankie vir jou posetiewe verslag Hanlie! Dit was vir ons ‘n vreugde om jou daar te hê. Bid vir jou mooi en geseënde verblyf in jou nuwe blyplek! Hennie Dekker

Nellendek Self-catering
Innocentia N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocentia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I like their warm welcome.

I'm happy, no comments. the welcome was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Thanks Busi! It was good to have you! Next time you can chill for longer!
Kind regards!

Nellendek Self-catering
Chris V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goed toegerus.

Eenhede is skoon en netjies toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir jou waardering Chris! Ons poog om die kuiergas se ervaring so posetief moontlik te maak en ons is bly julle het die ervaring geniet, al was dit net een aand.
Hoop om julle weer te sien.

Hennie

Nellendek Self-catering
Hannelie R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, netjiese plek, waarde vir geld, sal vir seker weer daar bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi loop.

Nellendek Self-catering
Yolandi V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Small things like no milk for coffee the next morning, no soap at bath, unmarked step at the passage. No TV.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Hi Yolandi, I am sorry you had a bad experience. I pride myself on best service and somehow we missed each other there. You booked a self-catering unit with the coffee, tea and Cremora as a conveniency item, as is the soap at the wash basin. Kind regards.

Nellendek Self-catering
Thembakazi N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi N
Saam met vriende

Value for money. In proximity of Carnival City and Carnival Mall.

Well received. I suggest that the owner, if possible, must include other flats/rooms he has on the net. I only realised on our departure that they have other flats that are more grand than the bachelor flat which is shown on the net when you book. Overall the accommodation is in proximity of places of interest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

I am happy you enjoyed your stay! Thank you for your suggestions. Hope to see you again!

Nellendek Self-catering
Noshei Dina H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noshei Dina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, private and quiet place.

We enjoyed the time away from the business of everyday life. Self catering with all that you need e.g. stove, fridge, microwave and braai place. It's the best place to be. The place is clean, spacious and good for those who wants time away for a relaxed weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Hi Francina and Steven, it was fantastic to meet you and find that we have our serious belief in Christ in common. Hope you will come around again. It was an absolute pleasure!

Nellendek Self-catering
Maddy B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maddy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was aangenaam verras.

Ek is aangenaam verras deur die netheid, die verblyf, die area asook die goeie kliëntediens. Sal beslis weer gebruik maak van Nellendek en ook aanbeveel in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dankie Maddy! Ek is bly julle het dit geniet! Maak weer so dan maak ons nog beter!! :-)

Nellendek Self-catering
Erika L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Gesin met klein kinders

Vriendelik en behulpsaam.

Hennie van Nellendek self-catering was absoluut gasvry en baie behulpsaam, ons was laat met inkloktyd hy het uit sy pad gegaan om seker te maak ons het veilig gearriveer en nie verdwaal dmv SMS'e en oproepe. Vriendelike diens,skoon en netjiese plekkie. Baie dankie julle. Dis definitief moeite werd om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dienslewering is my passie en die feit dat julle dit geniet het hier, maak my dag! Kom weer.

Nellendek Self-catering
Pauline B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B
Saam met vriende

Was n lekker rustige ontspanne oorslaap tydjie, met alles om jou wat jy nodig het, baie lekker, dankie.

Dis 'n rustige, stil, netjiese skoon, veilige plekkie met al die geriewe wat jy moontlik nodig het. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dankie vir die goeie tetugvoer Pauline! Dit was 'n vreugde om julle hier te hê! Julle is natuurlik BAIE welkom en hoop julle sal weer by ons kom kuier!

Nellendek Self-catering
Alfreda B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfreda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would not be my first choice if looking for accommodation.

Property does not look at all like the photo. Front of property untidy. Not a good first impression. Had to ask for towels and extra toilet tissue. Also ran out of gas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nellendek Self-catering se terugvoer

Dear Alfreda, we apologise for your bad experience! Some of the matters you raise are basics and we did not make sure all the promised facilities were ready. Our minds are still shocked because of a personal trauma but we realise that business must remain first, and so our guests. We have learned a lesson. You have marked non-related matters also very low and for the sake of fairness, please reconsider them please. Whichever way, our sincere apologies for your bad experience! Hennie

Nellendek Self-catering
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucesterstraat 82, Dalview, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3ZDMxZTZiLTAxMmItNGM1YS05MjJmLTYwMjdiMDYxZjNkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 82 Gloucester Avenue Dalview 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.25407 28.34113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem