Nels Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nels Inn is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Gansbaai.

Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 'n kind is beskikbaar in die sitarea. Ekstra handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en oondjie, 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n ingeboude braai-area. Die leefarea het 'n TV met DStv en WiFi.

Gaste kan in die privaat binnehof braai en daar is parkeerplek vir gaste se voertuie.

Nels Inn is 500 m van die see af en 800 m van die hawe en die middedorp af. Gansbaai bied verskeie doendinge soos hengel en voetslaan by Duiwelsgat of op die Fynbos-staproetes. Doendinge in die omtrek sluit die Danger Point Vuurtoring en haakhokduik in.

Slaapplek

'n Bespreking by Nels Inn sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nels Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za