Nelsons Croft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nelsons Croft is 'n selfsorg-eenheid in die oulike dorpie Rhodes. Die huis en kothuis bied slaapplek vir 7 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek uit die stad.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die kothuis is aan die agterkant van die huis en dit het 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n gasgeiser.

Die kombuis in die hoofhuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en stoof. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n sitkamerarea met 'n kaggel om die huis lekker te verhit. Parkeerplek is op die perseel en in die straat beskikbaar.

Rhodes is bekend vir die sneeu wat elke jaar gedurende die winter val. Die Bell-rivier is naby en gaste kan daar gaan tjoepry of kunsvlieghengel.

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nelsons Croft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za