Neo & Helma se Kuier en Slaapplekkie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Neo & Helma se Kuier en Slaapplekkie is in Riversdal en kyk uit op die pragtige bergreekse. Die instansie bied gerieflik gemeubileerde kamers aan gaste.

Gaste het 'n keuse tussen Tiana's, wat uitkyk op die berg en Domminic's wat uitkyk oor die swembad. Elke kamer het 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond en 'n sitkamer met 'n TV en DStv.

Gaste kam langsaan die swembad ontspan in die tuin. Parkeerplek is beskikbaar.

Riversdal bied verskeie doendinge soos 4x4-roetes, bergfietsrietes, vlerksweef en abseil. Besoekers kan uitspan by die Korentepoortdam vir 'n piekniek of watersport, soos visvang en kano geniet. Die dorp bied ook verskeie historiese terreine wat gaste kan besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Neo & Helma Se Kuier En Slaapplekkie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za