Neonita

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Neonita bied gerieflike seflsorgverblyf in Noordhoek. Dié woonstel bied slaapplek vir 2 mense apart van die hoofhuis. Dit is langs Monkey Valley so dis ideaal vir diegene wat troues moet bywoon.

Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea met stoele en 'n eetkamerstel vir 2, en 'n kombuisie met 'n oond en stoof, mikrogolf, yskas, ketel en broodrooster. Die kombuisie het ook 'n ontbyttoonbank. En die woonstel het 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area, en veilige parkeerplek. Kamerdiens is beskikbaar.

Neonita bied gerieflike toegang tot Noordhoek se strand en restaurante, maar gaste moet hul eie vervoer hê.

Slaapplek

'n Bespreking by Neonita sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Neonita gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za