LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neptune Isle 110 | LekkeSlaap
+11

Neptune Isle 110

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Neptune Isle 110, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Neptune Isle 110 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand in Milnerton. Die kompleks spog met direkte toegang tot Lagoon-strand en is sowat 20,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié knus woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Die sitarea langsaan lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die see en op Tafelberg.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Dis naby 'n MyCiTi-bushalte en restaurante en is sowat 10 km vanaf die middestad, Groenpuntstadion en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptune Isle 110 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Neptune Isle 110
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoon Beach-rylaan, Neptune Isle 110, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neptune Isle 110 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Neptune Isle 110, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYWLIE8lkzmjQhrB7XfU8gzdaFDIry2Fc6mVWm5zoTIcmJzNsxJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Lagoon Beach Drive 110 Neptune Isle 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.893190035184 18.482548965607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!