Neptune Isle 211

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 5 Des 2019.

Beskrywing

Neptune Isle 211 is 'n selfsorg-woonstel in Lagoon Beach naby Tafelbaai en bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat Kaapstad en die omliggende area wil besoek. Die goue strande is ideaal vir watersport, soos seilplankry en vlieërbranderry, en ander doendinge sluit vierwielmotorfietsry, voerslaan, inkopies doen en uiteet in.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n bank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see- en berg-uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Neptune Isle 211 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Neptune Isle 211 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 436 R1 292 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 5 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za