by Neptunus 1 | LekkeSlaap
+15

Neptunus 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Neptunus 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adri F - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri F
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer Neptunus 1 boek!

Die probleem met die warmwater was sommer gou uitgesorteer. Ons het verskriklik lekker rondom die kaggel in die sitkamer gekuier. Kamers is groot genoeg en goed toegerus asook die 2 badkamers. Veilige parkering vir ons motors binne die garage en die alarmstelsel en veiligheid van gaste is 100%. Huis is goed geleë en binne stapafstand van see en winkel. Ons sal vir seker weer Neptunus 1 boek in die vervolg.

Amanda D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Beste plek om weg te kom van die allerdaagse gejaag. Kos vir my siel.

Alana N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie lekker plekkie, naby aan die see en baie netjies.

Annemarie J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J
Saam met vriende

Baie goeie ligging. Netjies en skoon en lekker modern. Heerlike kaggels.

Oorweeg dalk ook 'n haardroër in die eenheid.

Martin J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin J
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Eenheid was net nie mooi skoon met aankoms nie.

Vuil handdoeke agter badkamer deur gekry en vreeslike lang hare teen die stort muur. Weet nie hoe daar gestort was nie. Eenheid is baie nice en gerieflik. Baie lelike spasie reg langs die eenheid. Ou bouvalgeboutjie. Die skoonmakers is definitely nie op standaard nie.

Lionel H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was ok. Falls a bit short on a few small touches.

I loved the space and extra large fireplace. Compared to my previous stay in Port Owen, it definitely fell short. I am not sure why the front door can not unlock. I liked the fact that the car can park in a lockup garage. It was not the best of places but will stay there again.

Shawn H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n wegbreek naweek of week.

Die eenheid het alles wat jy nodig het. Loopafstand van die strand en veilig. Die bouval oorkant eenheid is 'n bouval wat die prag van die omgewing skade doen.

Yvette M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M
Gesin met tieners

Alles was stunning, maar ongelukkig was die ligging nie great nie. Daar is 'n deurloop verby huis en oop erf met gemors.

Ek het effe onveilig gevoel. Effe afgesonder met baie mense wat daar verbydwaal. Huis was egter stunning en baie netjies en mooi.

Michael R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R
Gesin met tieners

Pleasant stay.

Very clean and all household items available for your home away from home. Not an outdoor "kuier" set up though. Focused on indoor enjoyment and entertainment.

Denise D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D
Saam met vriende

Gemaklik en skoon.

Lekker ruim, netjies en perfekte ligging. Alles wat jy nodig vir 'n rustige naweek weg.

Liza M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Saam met vriende

Stunning verblyf naby see.

Alles wat jy nodig het.

Yolande C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande C
Gesin met tieners

Great stay, kids loved WiFi and quick beach access.

Great space very spacious and open. All facilities and additions in good working order. Close access to the beach which is huge plus as weather was good. Close to restaurant and shops for fresh bread daily or naughty desert.

Alida V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Netjies, skoon, sentraal en stylvol.

Heerlike verblyf, goed toegerus, stylvol en sentraal geleë. See en winkeltjies net ‘n paar tree weg, so ons het oral heen gestap. Heerlik! Alarm foutief, ‘n paar keer afgegaan in middel van die nag en vroegoggend. Bure was nie baie gelukkig nie.

Wayne V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Gesin met klein kinders

Rustigheid en vrede.

Die beste plek wat ek al ingebly het in Paternoster. Gaan definitief weer terug gaan na hom toe elke keer en nie meer na die ander. Ek en my gesin gaan 4 keer 'n jaar Paternoster toe en die huisie is die beste, gesellig en veilige eenheid. Beveel definitief aan.

Colin A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin A
Gesin met klein kinders

Te kort.

Het dit baie geniet, vertrekke net baie koud weens sementvloere.

Phillip S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek.

Baie beïndruk met die huis. Dus in loopafstand van alles, die strand, restaurant en winkels. Die mense is baie vriendelik van Paternoster. Beveel Neptunus 1 aan enigetyd.

Mercia B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mercia B

Omdat die voordeur nie kon oopgesluit word nie moes ons vir die 4 dae deur 'n motorhuisdeur in en uit beweeg. Onaanvaarbaar!

Ek kan nie Neptunus 1 aanbeveel nie. Daar is 'n bouvallige, verwaarloosde en onklaar geboutjie oorkant Neptunus 1. 'n Mens voel onmiddellik in 'n onveilige omgewing. Rommel is oral rondom die gebou. Daar is ook 'n deurloop voor die huis verby. Omdat die voordeur nie oopgesluit kon word nie, moes ons vir 4 dae deur 'n motorhuisdeur in en uit beweeg. Onaanvaarbaar! Ons het baie geld per dag betaal en baie beter verwag.

Shane C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C
Saam met vriende

Was baie rustig.

Ons het ons naweek ten volle geniet en sal enige tyd weer gaan.

Corne V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Lekker gekuier.

Baie netjiese plek, goed toegerus.

Heida R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heida R
Saam met vriende

Verblyf was heerlik, sal beslis weer daar tuisgaan.

Ons was aangenaam verras met die netheid en interior van Neptunus. Ons het die tydjie vreeslik baie geniet.

Annie B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B
Saam met vriende

Neptunus 1 bied vyfster verblyf aan!

Ons het baie lekker gebly in hierdie volledig toegeruste plekkie in Paternoster. Die twee slaapkamers met elk sy eie badkamer was uitstekend vir twee pare, en die kombuis, sit- en eetkamer is ook baie smaakvol gemeubileer. Die dubbeltoesluitmotorhuis was 'n bonus! Die enigste versoek sou wees om net die naam van julle plek meer sigbaar aan te bring op die gebou. Ons het baie gesukkel om die huis te kry. Verder was alles puik!

Elmarie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huis.

Ons het heerlik gebly. Die stortvloere is egter baie glad en daar was nie 'n kurktrekker in die kombuis nie. Andersins was alles perfek.

Robert C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Gesin met klein kinders

Fantasties! So ontspannend!

Ons het ons verblyf by Neptunus 1 geniet. Die huis was perfek vir ons gesin en so naby die strand. Die inwoners van Paternoster is so vriendelik en ek beveel Neptunus 1 aan aan almal wat Paternoster saam met hulle gesinne besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing! So relaxing!

We loved our stay at Neptunus 1. The house was perfect for our family and so close to the beach. The residents of Paternoster were so friendly and I highly recommend Neptunus 1 to anyone visiting Paternoster with a family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerhard W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W
Gesin met tieners

Excellent accommodation.

In a very good location.

Hazel G - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Saam met vriende

Absoluut amazing.

Dit was 'n absolute verrassing om by die deur in te gaan en die pragtige plek van binne te sien, ek sal enige tyd saam met enigeen weer teruggaan soontoe.

Mertell W - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mertell W
Gesin met tieners

Fantastiese naweek, regtig die moeite werd.

Baie beïndruk met die ruim vertrekke. Binne loopafstand van see, restaurante en kroeë. Ek sal die akkommodasie aanbeveel aan enige een wat dink daaraan om tuis te gaan in Paternoster.

Sasha P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha P
Saam met vriende

Modern and peaceful.

Neptune 1 is a great getaway for couples looking to spend some quality time. The house is well equipped and modernized, making everything comfortable and peaceful.

Hazeline M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hazeline M
Saam met vriende

Dit was 'n uitstekende verblyf. Ek sou enigeen aanbeveel om deur LekkeSlaap te bespreek.

Die diens was uitstekend. Alles was baie gerieflik en die verblyf self is veilig omhein. Terugkom is 'n MOET!

Stephan D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

'n Baie lekker oop huis, naby die see.

Dit was baie lekker.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNDQxMTMzLTY4ZmItNDExOS1iMjM5LTBkYTgxYzcwNGE0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 4 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808431972401 17.894256860018
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem