Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptunus 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 57 resensies vir Neptunus 1
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Prudance C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudance C
Gesin met klein kinders

Our stay was just simply wonderful. We want to go back!

Amazing! Beautiful and spacious home. Location is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernando N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Fernando N
Gesin met klein kinders

Weekend was cut short and was a waste of time and money.

Stay was terrible that I only stayed one night. Place layout was fine and the size and the location. Place was not clean, like we say in Afrikaans (voorlangs skoon gemaak). Please speak to the accommodation regarding info I sent, also still awaiting on my credit. Not impressed at all how dirty the kitchen was and to experience other dogs' hair. TV made noise, need to change the RC cables on it. Weekend was cut short and had to return home on Saturday morning and hand keys in before 10am!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marishall H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marishall H
Gesin met klein kinders

Lovely.

We loved it and can't wait to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for the delightful accommodation.

I wanted to express my sincere gratitude for the wonderful accommodation you provided. My stay was truly enjoyable, and I appreciate your hospitality. Thank you for making my time here so pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R
Gesin met klein kinders

Super chilled.

The house was spacious, inverter was a plus, security reassuring which encouraged an overall relaxed weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Priscilla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Stay was good, would recommend small bins in toilets or rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy-ann H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy-ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Naby die see, veiligheidsdienste is spoedig. Strand is rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorren D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorren D
Gesin met klein kinders

Lovely spacious unit, centrally located and well furnished.

Good braai areas indoors. The cleaning of the unit needs some improvement as there were spaces which had not been swept for a while, i.e. under the cupboards and beds in the bedrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Inge G
Gesin met tieners

Middelmatige kuier.

Ons kuier by Neptunus 1 was onder omstandighede bevredigend, maar ons het nie veilig gevoel nie. Die lelike diefwering het daarop gedui dat diefstal maklik plaasvind, en dit was elke oggend en aand 'n storie om die vensterkappe oop/toe te maak (wat 'n diens benodig). Ons kamervenster was ook stukkend, so ons kon geen vars lug inlaat nie, en die groot opvoudeur na die klein stoepie was ook nie maklik om te gebruik nie. Twee van die vier stoele om buite te sit was stukkend en onbruikbaar. Toe ons daar aankom was daar ook nie toiletpapier in die badkamers nie. Ek voel vir die tarief wat ons betaal het, behoort alles ten minste in werkende orde te wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met vriende

Netjies, skoon, gesellig en verrassend ingerig met battery en inverter.

Alles was baie goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B
Saam met vriende

Heerlike kuier huis in koue weer, naby aan die strand en heerlike restaurant.

Dit sal wel lekkerder wees as al die vensters se buite hortjies kan oopmaak vir lig in die huis, en as ons ten minste die agterdeur se sleutels gehad het om dit te kon gebruik vir vullis uitsit of nat klere buite hang. Foto's kan opgedateer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F
Saam met vriende

We enjoyed our stay. The house ie beautiful and very homely. Nice fireplaces especially during the winter season. Very secure and situated close to all the other attractions.

Very secure. And a good alarm system. Just a suggestion for the small gate to have a lock on as the guys selling the mussels could just walk in. A few other very minor things. No iron and ironing board and that is very necessary. No extra toilet paper was left and we were not informed to bring that along. Also extra dishwashing tablets as we had 2 only and we stayed 4 days with only 2 tablets. Only 1 plate of the gas stove is working, the crockery can be upgraded as some of the plates and glasses are cracked, chipped and not looking so nice anymore. Loved the inverter and WiFi. Our overall stay was pleasant and we will go to Neptunus 1 again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignonne J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mignonne J
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier en al was die weer nie perfek nie, het ons heerlik voor die kaggel gekuier.

Ons sal definitief weer kom en ook vir ander mense daarvan vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome accommodation.

We loved our stay, so central, and what a stunning pet-friendly house. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees.

Baie mooi huis en goed geleë. Het wel opknappingswerk nodig. Ons kon geen deur van buite af oopsluit nie, kon net deur die garage inkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Kim D
Gesin met klein kinders

Wegbreek, bietjie onplesierig.

Die huis is netjies en loopafstand vanaf die strand, 'n pluspunt is dit is pet-friendly. Ons het onveilig gevoel as gevolg van mense wat rondloop en jou pla en alarm wat heeltyd afgaan. Die huis kort 'n paar kombuisgeriewe om verblyf meer gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met vriende

Fantasties.

Alles is daar wat jy nodig het vir kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella K
Saam met vriende

Gemaklik, genoegsaam, interessant, veilig, ontspannend.

Ons was 3 volwassenes wat daar gebly het, en het gevoel hulle het nie genoegsame slaaibakke nie. Ook na die tyd agtergekom die skoonmakers het nie ordentlik onder beddens skoongemaak nie, het plakkies van die vorige gaste daar gekry. Die een rak in die yskas was gebreek met 'n kraak regdeur. Die stoof was ook nie gebruikersvriendelik nie omdat aanduidings op die stoof al afgeskraap het: kon nie bepaal wat die hittestelling is nie. Badkamers en slaapkamers is lieflik ingerig asook woon- en eetvertrek. Oor die algemeen het ons ons verblyf in Neptunus baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en gebraai by plekkie.

Plek is nice. Die pad na die garages toe is net nie baie great nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, die omgewing en die huis.

Met die koue het ons die kaggels waardeer binne die huis. Pragtigste en ruimste woning, wat smaakvol gemeubileer is. Alles wat jy benodig was daar. Selfs ons labrador het genoeg spasie gehad om vrylik rond te beweeg. Sal verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Baie lekker kuier! Huis is mooi skoon en alles mooi.

Sal weer teruggaan en daar gaan bly. Die ingang na die motorhuis is nie lekker nie, daar is 'n bouval voor die motorhuis en die pad na die motorhuis is sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker gebly! Wonderlike braai-/kaggelgeriewe. Naby alles!

Ons het die huis regtig baie geniet! Die lekker groot braai en kaggel is 'n groot bonus. Ruim en goed ingerig. Naby alles en loopafstand vanaf die see. Honde kan vrylik in die tuinarea rondbeweeg agter mure en geslote hekkies. Sal die verblyf beslis aanbeveel vir 'n gesin. Ons sien uit om weer in Paternoster te bly, hier!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél H
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis met binnebraai en groot kaggel.

Ons het altyd 'n wonderlike tyd in Paternoster. Lieflike strand as jy jou hondekinders wil saamvat en Neptunus 1 is ook troeteldiervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri F
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer Neptunus 1 boek!

Die probleem met die warmwater was sommer gou uitgesorteer. Ons het verskriklik lekker rondom die kaggel in die sitkamer gekuier. Kamers is groot genoeg en goed toegerus asook die 2 badkamers. Veilige parkering vir ons motors binne die garage en die alarmstelsel en veiligheid van gaste is 100%. Huis is goed geleë en binne stapafstand van see en winkel. Ons sal vir seker weer Neptunus 1 boek in die vervolg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Beste plek om weg te kom van die allerdaagse gejaag. Kos vir my siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie lekker plekkie, naby aan die see en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J
Saam met vriende

Baie goeie ligging. Netjies en skoon en lekker modern. Heerlike kaggels.

Oorweeg dalk ook 'n haardroër in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin J
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Eenheid was net nie mooi skoon met aankoms nie.

Vuil handdoeke agter badkamer deur gekry en vreeslike lang hare teen die stort muur. Weet nie hoe daar gestort was nie. Eenheid is baie nice en gerieflik. Baie lelike spasie reg langs die eenheid. Ou bouvalgeboutjie. Die skoonmakers is definitely nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was ok. Falls a bit short on a few small touches.

I loved the space and extra large fireplace. Compared to my previous stay in Port Owen, it definitely fell short. I am not sure why the front door can not unlock. I liked the fact that the car can park in a lockup garage. It was not the best of places but will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n wegbreek naweek of week.

Die eenheid het alles wat jy nodig het. Loopafstand van die strand en veilig. Die bouval oorkant eenheid is 'n bouval wat die prag van die omgewing skade doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M
Gesin met tieners

Alles was stunning, maar ongelukkig was die ligging nie great nie. Daar is 'n deurloop verby huis en oop erf met gemors.

Ek het effe onveilig gevoel. Effe afgesonder met baie mense wat daar verbydwaal. Huis was egter stunning en baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R
Gesin met tieners

Pleasant stay.

Very clean and all household items available for your home away from home. Not an outdoor "kuier" set up though. Focused on indoor enjoyment and entertainment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D
Saam met vriende

Gemaklik en skoon.

Lekker ruim, netjies en perfekte ligging. Alles wat jy nodig vir 'n rustige naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande C
Gesin met tieners

Great stay, kids loved WiFi and quick beach access.

Great space very spacious and open. All facilities and additions in good working order. Close access to the beach which is huge plus as weather was good. Close to restaurant and shops for fresh bread daily or naughty desert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Saam met vriende

Stunning verblyf naby see.

Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Netjies, skoon, sentraal en stylvol.

Heerlike verblyf, goed toegerus, stylvol en sentraal geleë. See en winkeltjies net ‘n paar tree weg, so ons het oral heen gestap. Heerlik! Alarm foutief, ‘n paar keer afgegaan in middel van die nag en vroegoggend. Bure was nie baie gelukkig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Gesin met klein kinders

Rustigheid en vrede.

Die beste plek wat ek al ingebly het in Paternoster. Gaan definitief weer terug gaan na hom toe elke keer en nie meer na die ander. Ek en my gesin gaan 4 keer 'n jaar Paternoster toe en die huisie is die beste, gesellig en veilige eenheid. Beveel definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin A
Gesin met klein kinders

Te kort.

Het dit baie geniet, vertrekke net baie koud weens sementvloere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek.

Baie beïndruk met die huis. Dus in loopafstand van alles, die strand, restaurant en winkels. Die mense is baie vriendelik van Paternoster. Beveel Neptunus 1 aan enigetyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Mercia B

Omdat die voordeur nie kon oopgesluit word nie moes ons vir die 4 dae deur 'n motorhuisdeur in en uit beweeg. Onaanvaarbaar!

Ek kan nie Neptunus 1 aanbeveel nie. Daar is 'n bouvallige, verwaarloosde en onklaar geboutjie oorkant Neptunus 1. 'n Mens voel onmiddellik in 'n onveilige omgewing. Rommel is oral rondom die gebou. Daar is ook 'n deurloop voor die huis verby. Omdat die voordeur nie oopgesluit kon word nie, moes ons vir 4 dae deur 'n motorhuisdeur in en uit beweeg. Onaanvaarbaar! Ons het baie geld per dag betaal en baie beter verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C
Saam met vriende

Was baie rustig.

Ons het ons naweek ten volle geniet en sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Lekker gekuier.

Baie netjiese plek, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heida R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heida R
Saam met vriende

Verblyf was heerlik, sal beslis weer daar tuisgaan.

Ons was aangenaam verras met die netheid en interior van Neptunus. Ons het die tydjie vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B
Saam met vriende

Neptunus 1 bied vyfster verblyf aan!

Ons het baie lekker gebly in hierdie volledig toegeruste plekkie in Paternoster. Die twee slaapkamers met elk sy eie badkamer was uitstekend vir twee pare, en die kombuis, sit- en eetkamer is ook baie smaakvol gemeubileer. Die dubbeltoesluitmotorhuis was 'n bonus! Die enigste versoek sou wees om net die naam van julle plek meer sigbaar aan te bring op die gebou. Ons het baie gesukkel om die huis te kry. Verder was alles puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huis.

Ons het heerlik gebly. Die stortvloere is egter baie glad en daar was nie 'n kurktrekker in die kombuis nie. Andersins was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Gesin met klein kinders

Amazing! So relaxing!

We loved our stay at Neptunus 1. The house was perfect for our family and so close to the beach. The residents of Paternoster were so friendly and I highly recommend Neptunus 1 to anyone visiting Paternoster with a family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties! So ontspannend!

Ons het ons verblyf by Neptunus 1 geniet. Die huis was perfek vir ons gesin en so naby die strand. Die inwoners van Paternoster is so vriendelik en ek beveel Neptunus 1 aan aan almal wat Paternoster saam met hulle gesinne besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W
Gesin met tieners

Excellent accommodation.

In a very good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Saam met vriende

Absoluut amazing.

Dit was 'n absolute verrassing om by die deur in te gaan en die pragtige plek van binne te sien, ek sal enige tyd saam met enigeen weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mertell W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mertell W
Gesin met tieners

Fantastiese naweek, regtig die moeite werd.

Baie beïndruk met die ruim vertrekke. Binne loopafstand van see, restaurante en kroeë. Ek sal die akkommodasie aanbeveel aan enige een wat dink daaraan om tuis te gaan in Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sasha P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha P
Saam met vriende

Modern and peaceful.

Neptune 1 is a great getaway for couples looking to spend some quality time. The house is well equipped and modernized, making everything comfortable and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazeline M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hazeline M
Saam met vriende

Dit was 'n uitstekende verblyf. Ek sou enigeen aanbeveel om deur LekkeSlaap te bespreek.

Die diens was uitstekend. Alles was baie gerieflik en die verblyf self is veilig omhein. Terugkom is 'n MOET!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

'n Baie lekker oop huis, naby die see.

Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1dd402f6a4118e9a116a66aba2a473e6453116cfb97d1046218a1eef3f9568144cc48d22e5d089d00c23572ad7e81434c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 4 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808431972401 17.894256860018