by Neptunus 1 | LekkeSlaap
+15

Neptunus 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans van die bespreking (insluitend breekskadedeposito) word 7 dae voor die inklokdatum vereis.
Gaste kan nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

Neptunus 1 is troeteldiervriendelik teen R200 per troeteldier.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'nSleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die balans aan Stay in Paternoster, 7 dae voor aankoms. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen.

Gaste moet asb. eers by ons kantore kom inklok en hul sleutels kom afhaal.
Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by 87 St Augustinestraat, geleë.

Inkloktye:
Let asb. daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as dit tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00.
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik om 10:00. Indien gaste na 10:00 uitklok sal 'n laat-uitklokfooi van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNDQxMTMzLTY4ZmItNDExOS1iMjM5LTBkYTgxYzcwNGE0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 4 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808431972401 17.894256860018
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem