Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptunus 1

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Neptunus 1 is 'n baie ruim huis wat lieflik ingerig is en in Paternoster geleë is. Neptunus 2 is op die boonste verdieping op dieselfde eiendom geleë. Die huis is net 50 m se stap van die strand af. Let daarop dat dit 'n openbare strand is wat taamlik besig en raserig kan raak in die vakansie.

Die huis het 2 dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuis wat oopplan is met die leefarea en eetkamerarea. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die leef- en eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel vir 8 mense, 'n platskerm-TV met volle DStv en 'n kaggel. Die huis het nog 'n braaiplek binne. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is nog 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek op die perseel beskikbaar. Neptinus 1 het nie 'n uitsig nie.

Ongelukkig word kinders onder 6 jaar nie toegelaat nie. Troeteldiere is welkom. Daar is 'n nie-terugbetaalbare deposito van R200 per troeteldier. Rook is verbode in die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptunus 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 57 resensies vir Neptunus 1
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Ligging

  • Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neptunus 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1dd402f6a4118e9a116a66aba2a473e6453116cfb97d1046218a1eef3f9568144cc48d22e5d089d00c23572ad7e81434c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 4 Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808431972401 17.894256860018
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem