Nes van Moles

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nes van Moles is ’n ruim selfsorghuis wat slaapplek aan 8 gaste in Jeffreysbaai bied. Die verblyf is ideaal vir paartjies of gesinne en is stapafstand van die strand af.

Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers met baddens en storte. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens elk. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf en yskas, en daar is ’n etenstafel. ’n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitarea het ’n TV met ’n DStv-koppelpunt, so gaste moet hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Die leefarea lei na ’n stoep met braaigeriewe. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos branderplankry, vryval, sandplankry, bergfietsryroetes, die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Nes van Moles sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nes Van Moles gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 710 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za