Neser Woning
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 16
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Henry B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gesellige huisie by die see.
Neser Woning se terugvoer
Baie dankie, so bly dit was gerieflik met die rystoel.
Oesterbaai Groete
Elmarie
Monique C - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Neser Woning se terugvoer
So bly jul het die tydjie geniet. Sterkte vir 2019.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat 223, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom