Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neser Woning

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 223, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Neser Woning bied salige verblyf in die kusdorpie Oesterbaai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkeling wat smag na afsondering en 'n rustige vakansie. Oesterbaai het net een winkel met basiese kruideniersware en 1 gesinsrestaurant met 'n speelgrond.

Neser Woning het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met al die moderne toebehore wat jy benodig vir sorgelose selfsorgverblyf. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, en ysmasjien.

Die leefarea het gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. En die veranda het 'n gasbraaier en 'n uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Neser Woning sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Neser Woning
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tunastraat 223, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Neser Woning het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 223, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5OTcwNmFkLTQwNzItNDgzMy1hZGFhLTEwMWE4ZjUzZDg5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 223 Tuna Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.17138770249 24.657767415047