Netan-El Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Brian G - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly welcome from Sandra and a very spacious and comfortable unit which was well kitted out.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Good morning Brian
Thank you for your gracious words.
It was a privilege and we are looking forward to your next visit.
Regards Sandra
Lizzie P - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Goeie more Lizzie
Baie dankie vir hierdie fantastiese resensie.
Geniet 'n mooi jaar.
Weskus-groete
Sandra
Colin T - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie diens en baie aangename mense.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Good day Colin,
Thank you for a excellent review.
Sandra
Ashlin L - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Ashlin vir die uitstekende resensie.
Sien u dus binnekort en volgende keer bespreek ons die bootrit op die rivier vir u met 'n piekniek mandjie.
Geniet 'n goeie jaar verder en voorspoed vir 2021.
Groete Sandra
Dulcie F - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Hallo Carla
Baie dankie vir die goeie gradering. Ons het vandag iemand gekry om te help met probleem.
Volgende keer, dalk n verrassing!
Geniet n goeie naweek.
Weskusgroete
Sandra
Ashley H - Jan 2020
Algehele gradering
My kuier was baie lekker en sal enige tyd weer teruggaan daarheen. Die mense hanteer 'n mens baie goed daar.
Mary J - Jan 2020
Algehele gradering
Value for money.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Hallo Mary,
Wow!
Baie dankie vir hierdie pragtige review.
Ek sien uit na u volgende besoekie.
Weskus groete,
Sandra
Surita R - Des 2019
Algehele gradering
Lekker gerieflike wegbreek.
Karin S - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek! Vriendelike diens, ek het sommer dadelik tuis gevoel.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Karin.
Dit is 'n groot plesier en my hart is verheug as my gaste hul verblyf geniet.
Ons sal beslis die bootrit moet bespreek volgende keer.
Weskusgroete
Sandra Oliver
Suzette L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie bekostigbaar en pynlik netjies.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Suzette.
Dit is n groot plesier en ek is bly jy en jou mammie het dit geniet.... en Raai wat, net die vlg week staan die blommetjies oral in plate oop met hul wit gesiggies. Die weskus pad tot by Langebaan afdraai is vol blomme... Pragtig! en vroeg!
Weskusgroete
Sandra
Sumaiyah A - Jun 2019
Algehele gradering
Peace of mind.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Dear Sumaiyah,
Thank you so much for this beautiful review. It was with great pleasure to host you.
Regards,
Sandra
Marlien J - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasies - ek het alles gehad wat nodig was en mooi skoon - sterk aanbeveel.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Marlien, dit was ń absolute plesier en ek is bly jul kon jul toer geniet.
Dankie vir hierdie goeie resensie.
Charmaine H - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastico!
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie, baie dankie Charmaine vir hierdie goeie resensie.
Dit is een groot plesier.
Ek hoop die toekoms bring weer so n geleentheid.
Weskus groete, Sandra.
Tania T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek en so eie aan die Weskus.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Beste Tania,
Baie dankie! Wie sou nou kon raai dat ons mekaar as kinders geken het. Dankie vir Netan-El se goeie terugvoering. Wanneer jul weer kom sal dit 'n amper slinternuwe Netan-El wees.
Weskusgroete,
Sandra en Jeannie
Pat B - Sep 2018
Algehele gradering
Was gerieflik.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Hi Pat,
Thank you for your review.
I do appologize for the inconvenience.
I noticed that the openview box red signal was still on, meaning then it is off, it must be switch on, on remote and showing green.
The instructions about the function of the TV is in the info box.
Ronell Brett was the host and she had a light stroke while being there.
I hope to see you again and I will be on duty to make sure everything is ok.
Thanks again
Sandra
Joanne W - Sep 2018
Algehele gradering
Smaakvol en stylvol en super netjies.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Thank you so much, Joanne! I am glad you enjoyed a piece of my haven. Hope to meet you as host next time.
West Coast greetings,
Sandra
Elaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Goed toegerus.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Elaine vir u terugvoering, ek is bly julle het jul verblyf in ons dorpie geniet. Tot 'n volgende keer weer. Geseënde jaar verder vir julle.
Groete,
Sandra Oliver
Susan B - Aug 2018
Algehele gradering
Very happy with accommodation.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Hi Susan,
Thank you for a very good review, it is much appreciated. Postberg Nature Reserve's flowers were even more beautiful the following week. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you again in the future. I still need to give your message to our "Mrs Koskokedoor".
Greetings from Velddrif,
Sandra
Riaan S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekke.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Riaan, dit was heerlik om jul te ontmoet. Bbaie bly jul het die naweek geniet.
Weskusgroete,
Sandra
Karen B - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik en huislik.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Karen.
Hoop ons sien jou weer met die volgende Bergrivier Karnaval.
Groete uit 'n sonnige Weskus.
Jeannie S - Jun 2018
Algehele gradering
Special place. Just the right kind of perfect to unwind and relax in peace and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Spesiale plek. Net die regte tipe perfek om te ontspan in die rus en vrede.
Om tyd te spandeer by Netan-El Self-catering bied die perfekte ligging om jou batterye te herlaai. Rustig en stil met die voëltjies vir geselskap in die prentjiemooi tuin. Was mal oor die tyd daar en sal weer en weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Thank you Jeannie.
I am very grateful for the peacefulness myself.
I hope next time it will be a bit longer.
Love the bikes.
Sandra
Carin C - Apr 2018
Algehele gradering
Nice.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Goeie middag Carin
Baie dankie. Ek is baie bly alles het goed afgeloop met u uitstappie, hoop ons sien u vlg keer vir 'n hele naweek.
Groete Sandra Oliver
Alisha S - Feb 2018
Algehele gradering
Verblyf was briljant.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Hallo Alisha
Dit was een groot plesier.
Baie dankie nogmaals tot 'n volgende keer.
Sandra
Johan E - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige diens.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Hallo Johan
Baie dankie vir my goeie review.
Hoop die volgende keer kry ons mekaar te siene.
Groete uit die Weskus
Sandra Oliver
Francois V - Jan 2018
Algehele gradering
Was op soek na 'n oornagplekkie en dit was heeltemal meer as wat ek verwag het.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Francois, dit is 'n voorreg en plesier.
Ons hoop om u weer te help met akkommodasie in die toekoms.
Hartlike Weskus-groete en 'n mooi jaar vorentoe.
Sandra
Anneline H - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome. Wat 'n oulike vrou en pragtige plek. 10/10.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Wonderlik!
Baie dankie vir jul verblyf by Netan-El, ek het jul net so geniet.
Ek wens jul 'n mooi 2018 toe.
Groete Sandra
Jenny B - Des 2017
Algehele gradering
I wouldn't hesitate to recommend Netan-El to anyone wanting a comfortable stop over.
Lees meerNetan-El Self-catering se terugvoer
Hi Jenny,
Thank you for your review.
We wish you a Merry Christmas and Prosperous 2018
West Coast Greetings,
Sandra
Elizabeth N - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Goeiedag Toy,
Baie dankie, dit voel net asof dit so vinnig was. Hoop om julle weer te sien.
Carmen K - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Carmen,
Dit is 'n pleaier en voorreg.
Baie dankie vir die netjies agter gelate eenheid.
Mooi dag en groete,
Sandra
Tielman V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en ruim. Hou baie daarvan. Sal definitief weer daar gaan bly indien nodig.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir julle ook.
Baie dankie vir die goeie 'review'
Ek sien u graag weer in die toekoms.
Mooi jaar verder en weskusgroete van hiedie kant af.
Sandra
Lizette C - Okt 2017
Algehele gradering
We've enjoyed ours stay.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Beste Lizette,
Dit was 'n plesier en aangenaam om jul hier te kon akkommodeer.
Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Weskus groete,
Sandra
Coreen J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie dankie!
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Coreen,
Dit is 'n absolute plesier en voorreg dat jul my gekies het om te oornag.
Vriendelike groete,
Sandra
Brumilda L - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Goeidag Brumilda,
Baie dankie vir u terugvoer. Ek u probeer kontak om uit te vind of u die inventaris deurgegaan het soos gemeld om te sien of alles in orde is en om te vra of u weet dat die glasbak se deksel gebreek is.
Ek maak self die eenhede skoon en gaan die lys self deur om te sien of alles wel reg is.
Ek wil egter baie dankie se vir u sterre oor die veiligheid van die eenheid.
Groete
Sandra
Jean A - Okt 2017
Algehele gradering
It's comfortable and real place to go rest.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Jean, vir u terugvoering ek waardeer dit opreg.
Ek neem kennis van u voorstelle, die klein TV kan ek vervang, maar die DStv kanale het ek laat afhaal omdat ek my tarief so laag moontlik probeer hou. Ek sal nogtans dit in ag neem in nabye toekoms.
Veiligheids kameras kom binne kort op.
Dit was aangenaam om u as gas te akkommodeer.
Groete, Sandra.
Karin S - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Rustige area. Kon rustig slaap (in voorste eenheid) met die motor reg voor die venster geparkeer.
Lees meerNetan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Karin vir u terugvoering.
Albei eenhede van Netan-El is rystoel vriendelike akkommodasie ook. Die hoogte van toilet en wasbakke en beddens is volgens die vereistes van Toerisme/Disabled Accommodation vereistes.
Ek neem kennis en sal aandag gee aan u versoek so vêr moontlik.
Baie dankie nogmaals vir u verblyf by ons. Groete, Sandra Oliver
Linda F - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie, goed ingerig.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie Linda.
Ons geniet om ons gaste welkom, gerieflik en ontspanne te laat kuier.
Beste wense/Groete,
Netan-El Akkommodasie/Sandra en Ronell
Estie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbaar.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie Dankie Estie
Dis n plesier.
Met liefde laat ons, ons gaste tuis en gemaklik voel en ontvang.
Tot 'n volgende keer.
Groete
Netan-El Akkommodasie
Gaston P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en vriendelike mense.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Hi Gaston,
Ek besef nou dat ek jou nog nie geantwoord het nie, ek was nou besig om deur die voorstelle ens te gaan en merk jou mooi 'review'
Baie dankie en ek is so bly jul kon die rustigheid geniet. Ek hoop regtig om jul in die toekoms weer te sien en dalk 'n lang naweek daarvan te maak?
Weskusgroete
Sandra Oliver
Jan B - Mei 2017
Algehele gradering
Sentrale ligging en goed toegeruste eenheid.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Goeiedag Mnr. Bouwer
Baie dankie, dit is ons plesier. Ons geniet dit om ons medemens te dien.
Groete en seënwense.
Netan-El Akkommodasie
Frieda S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik. Plekkie is netjies en skoon. Warm omgewing.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie, dis 'n groot plesier. Ek geniet wat ek doen. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Sandra Oliver
Netan-El Selfsorgn Akkommodasie
Annemarie S - Jan 2017
Algehele gradering
Die gasvryheid en tuisgevoel was ongelooflik.
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie Annemarie
Dit is ons plesier. Ons hoop om jul weer te sien en geniet die jaar wat voorlê
Groete
Sandra Oliver
Pep D - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Netan-El Self-catering se terugvoer
Geagte Chris,
Baie dankie.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete, Sandra Oliver.
Dries V - Nov 2016
Algehele gradering
'n Aangename ondervinding met 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om jou gerief te verseker!
Netan-El Self-catering se terugvoer
Baie dankie, Marietjie. Ek geniet wat ek doen.
Hoop ek sien jul gou weer.
Geseënde Kerstyd vir julle en voorspoedige 2017.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiskuslaan 6, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom