LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by NetReg | LekkeSlaap
+16

NetReg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir NetReg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Madie E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E

'n Bekostigbare rustige omgewing vir 'n kort wegbreek.

Die plekkie was ideaal vir 'n ma en 2 dogters, vir 'n heerlike wegbreeknaweek. Alles wat jy nodig gehad het was beskikbaar, ons kon die pragtige natuur gaan waardeer en inneem. Natuurlik die see en die pragtige Tafelberg, wat maar altyd 'n diepe bekoring het. Naby genoeg aan alles wat nodig is. Rustige omgewing.

Martin B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Enkelreisiger

Just perfect home away from home.

Friendly welcome and one lovely place to stay. Can't wait to come back.

Kyla A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. 10/10 en sal definietief teruggaan.

Uitstekende diens, waarde vir geld en die gasheer was amazing!

Stephani B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

NetRreg se naam is baie gepas, dit is net reg.

Baie skoon, netjies en beskik oor alles wat jy nodig kan kry. Ek kan met ‘n geruste hart NetReg aanbeveel.

Thereza V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir jou gasvryheid dit was baie lekker daar by julle

Baie netjiese plekkie met privaatheid.

Suzan O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you need at hand.

Lovely clean and neat accommodation. Private and situated in a secure area. Host is friendly and accommodating.

Gerda V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

So 'n lekker naweekwegbreek! Pragtige, maklik en rustig, goeie kommunikeerders en het soveel sorg van die woonstel geneem. Ek sal dit aan iemand wat 'n tydjie wil wegbreek vir stilte, vrede en baie tyd weg van die stadslewe beveel. Naby genoeg aan die strand en plaaslike aantreklikhede.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect getaway.

Such a nice weekend away! Lovely, easy going, great communicators and took such great care of the apartment. I would happily refer anyone who would like a time away for some silence, peace and quite time away from the city life. Close enough to the beach and local attractions.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aime A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aime A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Die diens wat gelewer was was uitstekend. Baie gemaklike en netjiese plekkie. Sal dit vir almal aanbeveel en definitief weer gaan. Baie dankie.

Ciska T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus.

Baie dankie, het baie lekker gebly.

Susan J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet.

Het die verblyf geniet, sal net graag meer inligting beskikbaar wou hê van wat daar is om te doen en te sien.

Elma R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, ontspannende wegbreuk.

Die diens is puik. Vriendelike ontvangs en met vertrek. Daar is uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Selfs toe ons gevra het vir een aan ekstra aand is daar vinnig aandag daaraan gegee. Plekkie beskik oor alles wat jy nodig het en nog meer. Veilig en baie netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel en selfs weer 'n draai gaan maak.

Eldeen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldeen V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties, netjies en baie rustig.

Verblyf was netjies, alles was skoon.

Simone V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en gemaklike verblyf. Baie goed ingerig. Vriendelike diens.

Tuinwoonstel wat baie gemaklik en gerieflik is. Alles wat jy benodig is reeds daar. Diens was baie vriendelik. Sal enigetyd weer by NetReg boek.

was R690
Vanaf R552
per nag (vir 3 persone)
was R690
Vanaf R552
per nag (vir 3 persone)
was R690
Vanaf R552
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horn-singel 10, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2QocCS3iSnlO6U9cnVwshVKcqmZahAXQswsUq2rEvXZh6D3QMX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690, nou Vanaf R552  per nag (vir 3 persone) 13 5 1 5 10 Horn Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.689551879404 18.448404131283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!