LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neutedop Selfsorg | LekkeSlaap
+12

Neutedop Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Neutedop Selfsorg is 'n ruim selfsorghuis vir 6 in Nieuwoudtville.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, ysmasjien, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. Internet is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude braai en 'n pizza-oond. Daar is ook veilige parkeerplek en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Nieuwoudtville bied verskeie doendinge en besienswaardighede. Tussen Augustus en September word die aarde met kleurvolle veldblomme bedek. Gaste kan gaan fietsry, voetslaan en voëlkyk of die Kokerboomwoud, Sandsteenruïnes, Neo-Gotiese Sandsteenkerk wat 'n Nasionale Monument is, die Hantam Nasionale Botaniese Tuin of 1 van die reservate in die omgewing besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Neutedop Selfsorg sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA503fce30ffe77b0e02e515151141eabe903f4ee4ba8d6f1238e319649aff59e9ffc4e14a680d45692c1158beb3d29c2b977c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -31.377474407425 19.106077095107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!