Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir New Beginnings B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cas P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag-oorstop met genoeg te sien in die omgewing.

Genoeg veilige plek vir ons sleepvoertuig met sleepwa en 2 motorfietse. Baie goeie ligging. Gerieflike en netjiese kamer. Die inligtingsgids in die kamer gee besondere feite oor die geskiedenis van die Vaaldam en die dorp en sy omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony M
Enkelreisiger

Met our needs, no breakfast!

Most of the people staying expected breakfast, and were surprised when no breakfast was offered. Fortunately, we had bought some cereal and fruit. Other than that, the stay was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Hi Anthony, thank you for taking the time to give us feedback. Just to be clear all other guests that were there did not request breakfast. We take the time to explain to our guests that if you want breakfast we can serve it at our restaurant. We also gave you other options because the restaurant only opens at 09h30. You state "most of the people staying there". I respectfully request that your comments pertain to you as our guest and allow others to form their own opinion of our service and our establishment.

New Beginnings B&B
Trevor S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, friendly.

From Johannesburg, I noticed no electric fencing or razor wire on the perimeter walls. The area is so quiet though that there is no need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Aangenaam.

Plek baie netjies en meer as genoeg om lekker te kuier as 'n groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Thank you so much.

New Beginnings B&B
Desire G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier saam met baie interessante mense.

Die eienaars was baie verwelkomend en het ons uitgenooi na hul restaurant daar naby waar ons heerlik gekuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Thank you for the kind words. Look forward to seeing you soon.

New Beginnings B&B
Erika M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met vriende

Baie vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie vir die wonderlike kuier, gasvryheid en oorslaap. Sal weer vir julle kom kuier beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Thank you for the kind words.

New Beginnings B&B
Tillie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en fantasties.

Van die verwelkoming tot laaste totsiens was asof ons by familie gekuier het. Ontbyt was heerlik en alles was rustig en gerieflik. Dankie vir 'n heerlike oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou was baie gasvry en behulpsaam.

Sal beslis weer van New Beginnings gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarika N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable and Thelma and her husband were extremely accommodating.

We felt very welcomed and our Yorkie had a great time with their Yorkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Thank you very much for the kind words.

New Beginnings B&B
Lesego K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome, I really enjoyed it.

Nice place for clearing your mind with spouse and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Thank you so much for the feedback.
We can only strive to get better.
Hope to host you again soon.

New Beginnings B&B
Nico S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs deur eienaars. Pragtige plek.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Pragtige plek. Hul het vir ons lapa beskikbaar gestel om te braai en alles toerusting en eetgerei voorsien. Mense, mense wat jy van die eerste oomblik laat tuis voel het. Plek wat ons baie sterk kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ken K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was presies waarna ons gesoek het. Baie dankie.

Thelma en Chris het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Het een aand oorgeslaap vir 'n familienaweek daar naby. Baie dankie vir jul moeite en sal beslis weer van jul diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom hier by ons.

New Beginnings B&B
Neil W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W
Gesin met tieners

Excellent value for money.

The hosts Thelma and Chris, very friendly, very accommodating and made sure we are comfortable. Rooms clean and tidy. I would go back anytime I highly recommend the establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

It was a great place with a lovely host. We had a good time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

New Beginnings B&B se terugvoer

Hi Lerato, thank you for the review. We would like for you to come visit us again soon.

New Beginnings B&B
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallstraat 27, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68518a2b8a90cd07851089e702b1338299aada152d75abb58098cd73a038c4a239a378787d7c88644eddf7055737b9d8bd60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 27 Wall Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894839011554 28.107295909683