LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by New Beginnings Self-catering House | LekkeSlaap
+15

New Beginnings Self-catering House

9 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Sep 2020 tot 10 Des 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 21, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

New Beginnings Self-catering House is 'n Klein-Brakrivier, 'n kusdorpie op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die huis is naby die strand en die Klein-Brakrivier - albei bied watersportgeleenthede.

Dié volledig toegeruste vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Daar is 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer en die tweede badkamer word deur die ander kamers gedeel.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die eerste leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en die tweede leefarea dien as 'n speletjieskamer. Die huis het 'n groot patio wat na 'n tuin lei met 'n ingeboude braai-area, eetarea en 'n sitarea.

Doendinge sluit swem, rotsvisvang, walviskyk tydens seisoen, fietsry, bootvaart en kanovaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by New Beginnings Self-catering House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir New Beginnings Self-catering House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 2de Laan 21, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Beginnings Self-catering House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
was R1 500
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 21, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrUEZfgDbDoXaEZ3Q8Y525cZJgO2Qll0VG06ngYzC90SkyAqHL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 21 2nd Avenue Klein Brakrivier 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.081037939713 22.133787420146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!