Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings Venue

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die D1047, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

New Beginnings Venue bied selfsorg-verblyf op 'n 13 hektaar-kleinhoewe net 5 km buite Bela-Bela.

Hier kan gaste 'n plaasatmosfeer geniet in verblyf wat na boomspesies vernoem is. Witstippelbospendoring is 'n eenheid wat geskik is vir 6 gaste en dit het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n stoep met braaigeriewe.

Haak-en-Steek is 'n eenheid vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer, kombuisie en 'n braai-area buite.

Botterknoppietolbos en Kouebasrooihout is oopplan-eehede wat elk geskik is vir 2 gaste en elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.

Growweblaarkatsnorbosse en Perdekopspeldekussing is elk geskik vir 2 gaste en is oopplan-eenhede met en suite-badkamers en kombuisies.

Botterknoppietolbos, Kouebasrooihout, Growweblaarkatsnorbosse en Perdekopspeldekussing deel 'n gemeenskaplike kombuis en 'n groot braai-area.

Bela-Bela bied aktiwiteite soos zipline, voetslaan, perdry, gaste kan wildplase en natuurreservate besoek in 'n 30 km-radius.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir New Beginnings Venue
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die D1047, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink New Beginnings Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die D1047, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d0735d5114a895ee6127a9045ae6fb47995907506fafa175c0887032188d935d49723a0eef9df76eccef08e6d790cbf19b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Off the D1047 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.910773609496 28.26826171636