New Don Manson Heights

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

New Don Manson Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel. Dis in 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit en pragtige tuine in Midrand, Johannesburg.

Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n toonbank vir 2 toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n enkelslaapbank. Dit lei na 'n klein balkon.

Die kompleks is net 1 km van die Carlswald Leefstylsentrum, 1,1 km van Sandridge Winkelsentrum, 950 m van Midway Mews en 6,1 km van Kyalami Winkelsentrum af. Dis ook 4,5 km van die Mall of Africa en 7,2 km van die bekende Kyalami Grand Prix-renbaan af.

Slaapplek

'n Bespreking by New Don Manson Heights sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na New Don Manson Heights gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 111 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za