New Hunters Moon B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

New Hunters Moon is in Joostenberg Vlakte naby verskeie wynroetes, trou-venues, besighede en 'n gholfbaan geleë. Daar is 'n groot winkelsentrum sowat 9 minute weg en daar is 'n speelplek vir kinders by die nabygeleë Cape Garden Centre.

Dié B&B beskik oor 3 moderne kothuise. Kamergeriewe sluit 'n en suite-badkamer, lugversorging of waaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die deluxe kamers het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en tee en koffie. Daar is 'n eetarea, 'n sitarea met 'n TV en 'n spieëltafel. 'n Strykplank en -yster is op versoek beskikbaar.

Ontbyt word soggens tussen 07:00 en 09:00 besien en is ingesluit. Daar is 'n swembad en ekstra sitplek kan op versoek voorsien word. Daar is ook 'n speelarea vir kinders, 'n braai, 'n tuin met piekniekareas en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na New Hunters Moon B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za