Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Gastehuis: Die 4 C's

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tuckerstraat, Big Hole-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die New Rush Gastehuis bestaan uit 5 geboue, almal in dieselfde straat in die Big Hole-kompleks in Kimberley.
New Rush Gastehuis: Die 4 C's is 'n oorspronklike gebou wat in 1903 gebou is.

New Rush Gastehuis: Die 4 C's het slaapplek in 4 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het lugversorging, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis tee- en koffiegeriewe en gratis WiFi.

Bly in die Ou Stad by Die Groot Gat en beleef die Diamand Stad soos dit 100 jaar gelede was.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir New Rush Gastehuis: Die 4 C's
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 79

Jaar gelys 6

Ligging

  • 5 Tuckerstraat, Big Hole-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink New Rush Gastehuis: Die 4 C's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tuckerstraat, Big Hole-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0c98dfde7b38eba2f7de49be8226815daf362bbf63b5005d8627983dea2ecdecbc0a7591797d7f38f3c95730e0654087f94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.738554 24.754828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem