Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Gastehuis: Die 4 C's

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir New Rush Gastehuis: Die 4 C's
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vivienne A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne A
Saam met vriende

Love the place will visit again.

Peaceful and pleasant. The water shortage was controlled as it was provided when needed. Place is neat and the staff are friendly and helpful. Need the use of a microwave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bywoning van my dogter se troue.

Omdat die troue gehou is in die kerkie en saal wat deel is van die Groot Gat Museum kompleks, was die gastehuis sowat 50 meter stapafstand vanaf alles. Ons het net veilig geparkeer, nooit weer gery nie en alles geniet. En sommer "on site" gewees vir die hele museum ervaring, plus die keuse van 'n restaurant en koffiewinkel. Toegang tot die Gat uitkykpunt en diamantuitstallings het hul eie toegangsfooi gehad wat niks met die verblyf te doen het nie. Dit was 'n baie besige Kimberley naweek met die Wildeklawer sportnaweek, maar dit het ons glad nie geaffekteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend geleë.

Uitstekend geleë vir 'n besoek aan die groot gat. Ongelooflike atmosfeer om in die ou dorpie te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tuckerstraat, Big Hole-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0c98dfde7b38eba2f7de49be8226815daf362bbf63b5005d8627983dea2ecdecbc0a7591797d7f38f3c95730e0654087f94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.738554 24.754828