Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Rush Guesthouse: Craven Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die New Rush Guesthouse beskik oor 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die perseel van die Big Hole Kompleks in Kimberley. Die oorspronklike Craven Hotel was op die hoek van Ou Hoofweg en Stockdale-straat, waar De Beers Gekonsolideerde Myne van 1926 nou is. Die New Rush Guesthouse: Craven Hotel is 'n replika van die oorspronklike Craven Hotel wat in 2006 by die Groot Gat opgerig is.

New Rush Guesthouse: Craven Hotel beskik oor 6 gastekamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Die kamers het lugversorging en elkeen het 'n TV met sekere DStv-kanale, komplementêre tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die New Rush Guesthouse het sy eie privaat en veilige onderdakparkeerplek in die kompleks met 24 uur-sekuriteit.

Bly in die Ou Dorp by die Groot Gat en ervaar die Diamantstad soos dit 100 jaar terug was.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir New Rush Guesthouse: Craven Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 79

Jaar gelys 6

Ligging

  • Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink New Rush Guesthouse: Craven Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tucker-straat 8-10, Big Hole Kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7952d7733fbb4eb109c6d9038fac5c41198e7afd289d6ea150907706f105eaca779edd2a71308a007c9b4060fb15a02434b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 8-10 Tucker Street Big Hole Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.738146 24.754937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem