LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Newlands Cottage | LekkeSlaap
+29

The Newlands Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Newlands Cottage bied semi-selfsorgverblyf in 'n gaste-eenhede in Nuweland naby Cavendish Square, Nuweland Rugbystadion, Sahara Park Nuweland Krieketstadion en Claremont se sakekern. Die kothuis is ook naby openbare vervoer.

Verblyf word in die Newlands Cottage-eenheid met slaapplek vir 2, Newlands View met slaapplek vir 2 en die Authentic Newlands-eenheid met slaapplek vir 4 aangebied - dit is 2 heeltemal aparte eenhede. Die Newlands Cottage-eenheid is semi-selfsorg en het verhit- en eetgeriewe, Newlands View het ook sy eie ingang, en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe, en die Authentic Newlands-eenheid se kombuis is volledig toegerus. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n TV met Netflix of sekere DStv-kanale, en 'n klein privaat stoeparea.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir The Newlands Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Newlands Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a4458b114b2c2a8c95ddb89dbdd60ca3828a961e30604ed7eadb2a8fe5adb3a08c2603a2d8391e135794b3a253829c6f8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 3 Wiener Road Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.977769130763 18.462811410427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!