LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Newlands Flatlet | LekkeSlaap
+17

Newlands Flatlet

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Newlands Flatlet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Izelle T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, stylvol en pynlik netjies. Rustige en stil omgewing, maar baie naby aan heerlike kuierplekke.

Ons het kom luister na Yo-Yo Ma se tjello-uitvoering in die Kirstenbosch Tuine, en toe sommer 'n paar flieks in die Labia-teater in die stad ingesluit vir 'n heerlike naweek. Sam het uit haar pad gegaan om ons verblyf uiters aangenaam te maak. Die woonstel is om die draai van Nuweland se down town, waar daar restaurante te kies en te keur is, 'n boekwinkel, allerhande interessante koswinkels, ens. Ons het lekker gestap, maar mense wat graag fietsry kan maar hul fietse saambring. Ons het net vir die naweek gekuier, maar 'n mens sal baie maklik vir langer kan bly, omdat die kombuis goed toegerus is om ligte maaltye te maak. Baie goeie waarde vir geld, baie lekker gekuier, baie dankie!

Irene D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D
Besigheidsreis

Enjoyable, modern, stress-free accommodation.

Sam was a very considering host, no problems at all. I really enjoyed my stay. Neat and modern unit with excellent appliances and well situated. I will be back.

Adine V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, nuut oorgedoen in 'n mooi omgewing.

Sam was vriendelike en het ons akkommodeer toe ons vroeg opdaag. Woonstel het lugversorging, DStv, moderne selfsorgkombuisie. Alles was foutloos en badkamer se reling was verhit.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, newly renovated flatlet in a beautiful setting.

Sam was friendly and accommodated us at an earlier arrival time. Flat is fitted with air conditioner, DStv, modern self-catering kitchenette. Everything was spotless and bathroom has heated towel rail for extra comfort.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Newlands Flatlet's terugvoer

Hi Irene,
Thank you for your review, and it was a pleasure having you stay, hope to see you again soon.
Regards,
Sam

Newlands Flatlet
Nico L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die kamer was baie netjies groot mooi. Perfek om vir een nag oor te slaap. Mense vriendelik.

Adriaan P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Enkelreisiger

Tasteful, quiet and a lovely place to stay in the heart of Newlands.

The hostess is wonderfully helpful, the flatlet brand new and super tidy, very tastefully furnished, quiet and centrally places in Newlands. Highly recommended.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esme-weg 10a, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjLAI101WFMPP4Z0NtKsxedD1JfEvKO3i1BfSbBr9O4P1TCTox?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10a Esme Road Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.974293162225 18.462540820832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!