Newlands Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Newlands Guest House is in 'n rustige straat in Newlands teen die oostelike kant van Tafelberg. Ons spasie is 'n oase van kalm met ons rustige tuin en swembadarea. As jy 'n wegbreek kort van die buitewêreld, kan jy lekker kom swem, langs die swembad ontspan en die pragtige uitsigte op die ikoniese Tafelberg en Duiwelspiek bewonder.

Newlands Guest House is 'n 19de eeuse huis wat pragtig gerestoureer is. Hoewel huis behou sy ou wêreldse sjarme behou, het die spasie al die moderne gerieflikhede en geriewe wat jy dalk mag kort.

Dié gastehuis het 'n gemaklike hoofsitkamer wat ideaal is vir gesinne en vriende om saam te ontspan. Die dekor is eenvoudig en elegant met 'n huislike element.

Daar is 'n eerlikheidskroeg en 'n volledige ontbyt word daagliks bedien in die eetkamer. Aandetes of selfs 'n braai is beskikbaar mits vooraf gereël word.

Jou gashere, John en Sara, sal jou van harte verwelkom in hulle gemaklike gastehuis. As jy enige aanbevelings benodig oor plekke of restaurante om te besoek, moet asseblief nie huiwer om te vra nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Newlands Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 425 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]