40% af Kry 40% af vir verblyf voor 15 April 2020
Strand Akkommodasie by Newman's Akkommodasie | LekkeSlaap
+14
+14

Newman's Akkommodasie

was R1 160
Vanaf R696
per eenheid (plek vir 2)
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n bad en handstort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Semi-selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Blits-aanbod 40% af
Kry 40% af vir verblyf voor 15 April 2020
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
was R1 160
Vanaf R696
per nag (plek vir 3)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 3 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17 , Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyY1eNFtVQurryXBdFnqfIDPXX2Ty0CLsQiFlEszf60R9UId1R7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 160, nou Vanaf R696  per nag (plek vir 2) 8 5 1 4.1 17 Beach Road Ocean Breeze Hotel 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.126001762316 18.834462932541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za